Thoth | mitologie

Mitologie

Thoth het ’n belangrike rol gespeel in baie Egiptiese mites. As ’n tussenganger was hy betrokke by drie groot gevegte van die gode uit verskillende tydperke: tussen Ra en Apep, tussen Heroe-Bechoetet en Set, en tussen Horus, die seun van Osiris, en Set, Osiris se broer wat hom vermoor en sy bewind oorgeneem het. In elk van die gevalle het die eersgenoemde god orde verteenwoordig en laasgenoemde god chaos. As die een god ernstig beseer is, het Thoth hom geheel om te voorkom dat die ander god ’n algehele oorwinning behaal.

Hy het ook ’n groot rol gespeel in die Osiris-mite: hy het vir Isis die towerspreuk gegee om Osiris weer lewend te maak nadat sy die stukke van sy liggaam opgetel het. So kon Osiris vir Isis ’n seun, Horus, gee. Toe Horus verslaan word, het Thoth ook die towerkrag verskaf om hom weer lewend te maak.

Volgens mites het hy ook die kalender met 365 dae geskep. Die jaar was oorspronklik net 360 dae lank en die godin Noet was onvrugbaar op dié dae en dus nie in staat om kinders te hê nie. Thoth het met die maan gedobbel vir 172ste van sy lig (36072 = 5), of 5 dae, en het gewen. In dié vyf dae was Noet vrugbaar en so het sy die lewe geskenk aan Cheroe-oer (Horus die Ouere), Osiris, Set, Isis en Nephthys.

Other Languages
Alemannisch: Thoth
العربية: تحوت
مصرى: تحوت
azərbaycanca: Tot
беларуская: Тот
български: Тот
brezhoneg: Tot
bosanski: Thoth
català: Thot
čeština: Thovt
Cymraeg: Thoth
dansk: Thoth
Deutsch: Thot
Ελληνικά: Θωθ
English: Thoth
Esperanto: Toto
español: Tot
eesti: Thot
euskara: Tot
فارسی: تحوت
suomi: Thot
français: Thot
Gaeilge: Tót
עברית: תחות
हिन्दी: थोथ
hrvatski: Thoth
magyar: Thot
հայերեն: Թոթ
Bahasa Indonesia: Thoth
íslenska: Þoþ
italiano: Thot
日本語: トート
Basa Jawa: Thoth
ქართული: თოტი
한국어: 토트
Latina: Thoth
lietuvių: Totas
latviešu: Tots
македонски: Тот
മലയാളം: തോത്ത്
Bahasa Melayu: Dewa Thoth
Nedersaksies: Thoth
Nederlands: Thoth (mythologie)
norsk: Tot
occitan: Djehoti
polski: Thot
português: Tot
română: Thot
русский: Тот
sicilianu: Thoth
Scots: Thoth
srpskohrvatski / српскохрватски: Tot
Simple English: Thoth
slovenčina: Thovt
slovenščina: Tot
српски / srpski: Теут
svenska: Thot
Tagalog: Thoth
Türkçe: Thoth
українська: Тот
اردو: تحوت
Tiếng Việt: Thoth
Winaray: Thoth
მარგალური: თოტი
中文: 托特