Wors

Kiełbasa biała (wit wors), szynkowa (gerookte), śląska en podhalańska style (Pole).
Gaar Neurenbergse varkworsies (Nürnberger Rostbratwürste), suurkool en bier in Duitsland

Wors is 'n silindriese vleisproduk wat van maalvleis gemaak word, gewoonlik van vark-, bees-, of kalfsvleis, saam met sout, speserye en ander geurmiddels, en broodkrummels, met 'n vel rondom dit. Wors word gewoonlik gevorm in 'n omhulsel tradisioneel gemaak van die dunderm, maar soms van sintetiese materiaal. Wors wat rou verkoop word, kan op baie maniere gaar gemaak word, insluitend panbraai, snik heet en vuurbraai. Sommige worsies word reeds tydens verwerking gaargemaak en die omhulsel kan dan verwyder word.

Worsmaak is 'n tradisionele voedselbewaringstegniek. Wors kan bewaar word deur dit te kuur, te droog, rook, of bevries. Sommige gekuurde of gerookte worsies kan gestoor word sonder verkoeling. Die meeste vars wors moet egter verkoel of gevries word totdat hulle gaargemaak word.

Daar is 'n groot verskeidenheid van nasionale en plaaslike variëteite van wors, wat verskil van hul aroma of speserybestanddele (knoffel, peper, wyn, ens.), die vleis wat gebruik word, en hul voorbereidingswyse.

Other Languages
العربية: نقانق
asturianu: Salchicha
Atikamekw: Tipotcecic
azərbaycanca: Kolbasa
башҡортса: Колбаса
Boarisch: Wuascht
žemaitėška: Dešra
беларуская: Каўбаса
беларуская (тарашкевіца)‎: Кілбаса
български: Наденица
brezhoneg: Silzig
català: Salsitxa
čeština: Uzenina
Чӑвашла: Кăлпасси
Cymraeg: Selsig
dansk: Pølse
Deutsch: Wurst
Ελληνικά: Λουκάνικο
emiliàn e rumagnòl: Salsìsa
English: Sausage
Esperanto: Kolbaso
español: Salchicha
eesti: Vorst
euskara: Hestebete
فارسی: سوسیس
suomi: Makkara
français: Saucisse
Gaeilge: Ispín
galego: Salchicha
Gaelg: Pronnag
עברית: נקניק
हिन्दी: गुलमा
magyar: Kolbász
հայերեն: Երշիկ
Bahasa Indonesia: Sosis
Ido: Sociso
italiano: Salsiccia
日本語: ソーセージ
Basa Jawa: Sosis
ಕನ್ನಡ: ಸಾಸೇಜ್
한국어: 소시지
Ripoarisch: Woosch
kurdî: Sosîs
Кыргызча: Колбаса
Latina: Farcimen
Lëtzebuergesch: Wurscht
Lingua Franca Nova: Salsix
lumbaart: Lüganega
lietuvių: Dešra
latviešu: Desa
македонски: Колбас
Bahasa Melayu: Sosej
Nederlands: Worst
norsk nynorsk: Pølse
norsk: Pølse
Nouormand: Saûciche
polski: Kiełbasa
português: Salsicha
Runa Simi: Aycha t'iqi
română: Cârnat
русский: Колбаса
саха тыла: Халбаһы
sicilianu: Sausizza
Scots: Sausage
davvisámegiella: Márfi
srpskohrvatski / српскохрватски: Kobasica
Simple English: Sausage
slovenščina: Klobasa
српски / srpski: Кобасица
Basa Sunda: Sosis
svenska: Korv
Türkçe: Sosis
українська: Ковбаса
vèneto: Lugànega
Tiếng Việt: Xúc xích
吴语: 香肠
ייִדיש: ווורשט
中文: 香腸
Bân-lâm-gú: Ian-chhiân
粵語: