Wit-Rusland
English: Belarus

Рэспубліка Беларусь (Wit-Russies)
Республика Беларусь (Russies)
Republiek Wit-Rusland
Vlag van Wit-RuslandWapen van Wit-Rusland
VlagWapen
Volkslied: Дзяржаўны гімн Рэспублікі Беларусь
(tr.: Dziaržaŭny himn Respubliki Bielaruś)
(Wit-Russies vir: "Staatsvolkslied van die Republiek van Wit-Rusland")
Ligging van Wit-Rusland
HoofstadMinsk

53°55′N 27°33′O / 53°55′N 27°33′O / 53.917; 27.550

Grootste stadMinsk
Amptelike taleWit-Russies en Russies
Regering Unitêre presidensiële
republiek
Aleksandr Loekasjenko
Siarhiej Rumas
Onafhanklikheid
Vorming
• Prinsdom Polotsk
• Groothertogdom Litaue
Pools-Litause Gemenebes
Russiese Ryk
• Onafhanklikheid van die RSFSR
• Litauies-Wit-Russiese SSR
Wit-Russiese SSR
• Verklaring van Soewereiniteit
• Onafhanklikheid verklaar
• Onafhanklikheid erken
• Huidige grondwet


987
ca. 1236
1 Julie 1596
1795
25 Maart 1918
17 Februarie 1919
31 Julie 1920
27 Julie 1990
25 Augustus 1991
26 Desember 1991
15 Maart 1994
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
207 595 km2  (84ste)
80 153 myl2
1,4
Bevolking
 - -skatting
 - 2014-sensus
 - Digtheid
 
9 491 800[1] (93ste)
9 475 100[2]
45,8 / km2 (142ste)
118,6 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$188,138 miljard[3]
$20 008[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$59,246 miljard[3]
$6 301[3]

MOI (2015)Green Arrow Up Darker.svg 0,796[4] (52ste)  –  hoog
Gini (2016)27[5] –  laag
GeldeenheidRoebel (BYR)
Tydsone
 - Somertyd
VOT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD.by en .бел[6]
Skakelkode+375

Wit-Rusland of Belarus (Wit-Russies: Беларусь, Biełaruś, [bʲɛlaˈrusʲ]; Russies: Беларусь, Belarus, [bʲɪlɐˈrusʲ]), amptelik die Republiek Wit-Rusland of Republiek Belarus (Wit-Russies: Рэспубліка Беларусь; Russies: Республика Беларусь), is 'n landingeslote land in Oos-Europa. Dit is oorwegend plat, met baie vleilande, en is landgebonde met Rusland in die noorde en ooste, Oekraïne in die suide, Pole in die weste en Letland en Litaue in die noorde. Minsk is die hoofstad en ook die grootste stad in die land. 'n Derde van die land is bebos en landbou is een van die sterkste ekonomiese sektore.[7]

Nasa-Satellietbeeld van Wit-Rusland
Kaart van Wit-Rusland

Tot en met die 20ste eeu het die Wit-Russe nie 'n geleentheid gehad om 'n aparte nasionale identiteit te ontwikkel nie, siende dat die land van die hedendaagse Wit-Rusland aan verskeie ander lande behoort het. Ná die kortstondige Wit-Russiese Volksrepubliek (1918–19) het die land as die Wit-Russiese Sosialistiese Sowjetrepubliek deel van die Sowjetunie geword.

Die finale vereniging van die verskillende dele van die land met sy moderne grense het in 1939 plaasgevind, toe grondgebied van etniese Wit-Russe, wat deel van Pole was, deur die Sowjetunie geannekseer is en by die Wit-Russiese Sowjetrepubliek gevoeg is. Die gebied en sy nasie het grootskaalse verwoesting ervaar tydens die Tweede Wêreldoorlog: die land het 'n kwart van sy bevolking verloor en meer as die helfte van sy ekonomiese hulpbronne.

Die land het in die jare ná die oorlog stelselmatig herstel en is een van die stigterslede van die Verenigde Nasies. Die parlement van die republiek het die soewereiniteit van Wit-Rusland op 27 Julie 1990 verklaar en, ná die val van die Sowjetunie, is Wit-Rusland op 25 Augustus 1991 onafhanklik verklaar. Aleksandr Loekasjenko is sedert 1994 die land se president. Wit-Rusland is sedert 1996 besig om met Rusland te onderhandel om as 'n enkele staat, die Unie van Rusland en Wit-Rusland, te verenig.

Die grootste deel van Wit-Rusland se 9,85 miljoen inwoners woon in die stedelike gebiede om Minsk en ander streekshoofstede. Die land het twee amptelike tale: Wit-Russies en Russies. Die land erken nie 'n staatsgeloof nie, alhoewel die Russiese Ortodokse geloof die primêre geloof in Wit-Rusland is.

Other Languages
Acèh: Bèlarusia
адыгабзэ: Белоруссие
Alemannisch: Weißrussland
አማርኛ: ቤላሩስ
aragonés: Belarrusia
Ænglisc: Hwītrussland
ܐܪܡܝܐ: ܒܠܐܪܘܣ
asturianu: Bielorrusia
Aymar aru: Bilarus
azərbaycanca: Belarus
تۆرکجه: بلاروس
башҡортса: Беларусь
Boarisch: Weißrussland
žemaitėška: Baltarosėjė
Bikol Central: Belarus
беларуская: Беларусь
беларуская (тарашкевіца)‎: Беларусь
български: Беларус
भोजपुरी: बेलारूस
Bislama: Belarus
Bahasa Banjar: Bilarusia
বাংলা: বেলারুশ
བོད་ཡིག: བྷེ་ལ་རསུ།
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: বেলারুস
brezhoneg: Belarus
bosanski: Bjelorusija
буряад: Беларусь
català: Bielorússia
Chavacano de Zamboanga: Bielorusia
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Belarus
нохчийн: Белорусси
Cebuano: Biyelorusya
ᏣᎳᎩ: ᏇᎳᎷᏍ
کوردی: بیلاڕووس
qırımtatarca: Belarus
čeština: Bělorusko
kaszëbsczi: Biôłorus
словѣньскъ / ⰔⰎⰑⰂⰡⰐⰠⰔⰍⰟ: Бѣла Роусь
Чӑвашла: Беларуç
Cymraeg: Belarws
Deutsch: Weißrussland
Zazaki: Belarus
dolnoserbski: Běłoruska
डोटेली: बेलारुस
ދިވެހިބަސް: ބެލަރޫސް
eʋegbe: Belarus
Ελληνικά: Λευκορωσία
English: Belarus
Esperanto: Belorusio
español: Bielorrusia
eesti: Valgevene
euskara: Bielorrusia
estremeñu: Bielorrússia
فارسی: بلاروس
Fulfulde: Belaruusiya
føroyskt: Hvítarussland
français: Biélorussie
arpetan: Bièlorussie
Nordfriisk: Witjruslun
furlan: Bielorussie
Gagauz: Biyaz Rusiya
Gàidhlig: A' Bhealaruis
galego: Belarús
Avañe'ẽ: Vielorrúsia
गोंयची कोंकणी / Gõychi Konknni: बेलारूस
ગુજરાતી: બેલારુસ
Hausa: Belarus
客家語/Hak-kâ-ngî: Belarus
Hawaiʻi: Belarusa
עברית: בלארוס
हिन्दी: बेलारूस
Fiji Hindi: Belarus
hrvatski: Bjelorusija
hornjoserbsce: Běłoruska
Kreyòl ayisyen: Byelorisi
հայերեն: Բելառուս
interlingua: Bielorussia
Bahasa Indonesia: Belarus
Interlingue: Bielorussia
Igbo: Belarus
Ilokano: Bielorusia
íslenska: Hvíta-Rússland
italiano: Bielorussia
日本語: ベラルーシ
Patois: Belarus
la .lojban.: belrus
Jawa: Bélarus
ქართული: ბელარუსი
Qaraqalpaqsha: Belorussiya
Taqbaylit: Byilurusya
Адыгэбзэ: Урысыху
Kabɩyɛ: Piyeloorusi
Kongo: Belarusia
қазақша: Беларусь
kalaallisut: Hvideruslandi
ಕನ್ನಡ: ಬೆಲಾರುಸ್
한국어: 벨라루스
Перем Коми: Беларусь
къарачай-малкъар: Белоруссия
kurdî: Belarûs
kernowek: Belarussi
Кыргызча: Беларусия
Ladino: Bielorusia
Lëtzebuergesch: Wäissrussland
лезги: Беларусия
Lingua Franca Nova: Bielarus
Luganda: Belarus
Limburgs: Wit-Rusland
Ligure: Bieloruscia
lumbaart: Bielurüssia
lingála: Bielorusia
لۊری شومالی: بلارۊس
lietuvių: Baltarusija
latgaļu: Boltkrīveja
latviešu: Baltkrievija
Malagasy: Belarosia
олык марий: Белоруссий
Māori: Pērara
македонски: Белорусија
മലയാളം: ബെലാറുസ്
монгол: Беларусь
मराठी: बेलारूस
кырык мары: Белорусси
Bahasa Melayu: Belarus
မြန်မာဘာသာ: ဘီလာရုဇ်နိုင်ငံ
مازِرونی: بلاروس
Dorerin Naoero: Berarut
Napulitano: Bielorussia
Plattdüütsch: Wittrussland
Nedersaksies: Wit-Ruslaand
नेपाली: बेलारुस
नेपाल भाषा: बेलारुस
Nederlands: Wit-Rusland
norsk nynorsk: Kviterussland
Novial: Belarus
Sesotho sa Leboa: Belarus
occitan: Bielorussia
Livvinkarjala: Valgo-Ven'a
Oromoo: Beelaarus
ଓଡ଼ିଆ: ବେଲାଋଷ
ਪੰਜਾਬੀ: ਬੇਲਾਰੂਸ
Pangasinan: Belaro
Kapampangan: Bielorusya
Papiamentu: Belarus
Picard: Biélorussie
पालि: बेलारूस
Norfuk / Pitkern: Belerus
polski: Białoruś
Piemontèis: Bielorussia
پنجابی: بیلارس
Ποντιακά: Λευκορουσία
پښتو: بلاروس
português: Bielorrússia
Runa Simi: Bilarus
rumantsch: Bielorussia
română: Belarus
armãneashti: Arusia albã
tarandíne: Russie Vianghe
русский: Белоруссия
русиньскый: Білорусь
Kinyarwanda: Belarusi
संस्कृतम्: शुक्लरास्या
саха тыла: Беларусь
sicilianu: Bielurussia
سنڌي: بيلاروس
davvisámegiella: Vilges-Ruošša
Sängö: Belarüsi
srpskohrvatski / српскохрватски: Belorusija
සිංහල: බෙලාරස්
Simple English: Belarus
slovenčina: Bielorusko
slovenščina: Belorusija
Gagana Samoa: Belarus
chiShona: Belarus
Soomaaliga: Belarus
српски / srpski: Белорусија
Sranantongo: Belarusikondre
SiSwati: IBhelalasi
Sesotho: Belarus
Seeltersk: Wietruslound
Basa Sunda: Bélarus
svenska: Vitryssland
Kiswahili: Belarus
ślůnski: Bjołoruś
தமிழ்: பெலருஸ்
తెలుగు: బెలారస్
тоҷикӣ: Белорус
ትግርኛ: ቤላሩስ
Türkmençe: Belarus
Tagalog: Belarus
Tok Pisin: Belaras
Türkçe: Beyaz Rusya
Xitsonga: Belarus
татарча/tatarça: Беларусия
chiTumbuka: Belarus
Twi: Belarus
reo tahiti: Pierorūtia
удмурт: Белоруссия
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: بېلورۇسسىيە
українська: Білорусь
اردو: بیلاروس
oʻzbekcha/ўзбекча: Belarus
vèneto: Biełorusia
vepsän kel’: Vaugedvenäma
Tiếng Việt: Belarus
West-Vlams: Wit-Rusland
Volapük: Belarusän
Winaray: Belarus
Wolof: Belaarus
吴语: 白俄罗斯
მარგალური: ბელარუსი
ייִדיש: בעלארוס
Yorùbá: Bẹ̀lárùs
Vahcuengh: Belarus
Zeêuws: Wit-Rusland
中文: 白俄罗斯
文言: 白俄羅斯
Bân-lâm-gú: Belarus
粵語: 白俄羅斯
isiZulu: IBelarusi