Wikipedia:Saadjie

'n Saadjie is 'n kort artikel wat verder uitgebrei moet word.

'n Saadjie is 'n baie kort artikel, in die algemeen een paragraaf of minder. Meeste saadjiebladsye dek slegs die mees eenvoudige onderwerpe volledig; dit beteken wel nie dat die saadjieblad nie 'n geldige artikel is nie — dit moet net uitgebrei word. Miskien kan u vanuit die ooreenstemmende Engelse of Nederlandse artikels van Wikipedia 'n goeie bydrae lewer aan die artikel.

Om 'n artikel te merk as 'n saadjie, voeg die volgende sjabloon onderaan die artikel by:

 {{
saadjie}}

Dit sal die artikel in Kategorie:Saadjies plaas sodat dit opgespoor kan word, en sal die lesers 'n aanduiding gee dat ons weet dat die artikel nog uitgebrei behoort te word. Wanneer die artikel voltooi is tot 'n volwaardige artikel, kan die saadjie-merker natuurlik verwyder word.

Hierdie Wikipedia kan skakels na kort saadjiebladsye anders vertoon as jy die Drempel vir verkorte artikels hoër as 0 maak; byvoorbeeld, 200 sal alle artikels korter as 200 karakters merk. Dit maak dit maklik om sulke bladsye te vind en dit reg te maak deur nuwe inhoud by te voeg. Sien Spesiaal:Voorkeure om u drempel te stel, of die hulpblad (Engels) vir verdere hulp met hierdie en ander verstellings. Hierdie het egter niks te make met of 'n artikel gemerk is as saadjie of nie – dit gaan bloot oor die aantal karakters in die artikel.

  • sien ook
Other Languages
Alemannisch: Wikipedia:Stub
беларуская: Вікіпедыя:Накід
беларуская (тарашкевіца)‎: Вікіпэдыя:Накід
čeština: Wikipedie:Pahýl
dolnoserbski: Wikipedija:Zarodk
Esperanto: Vikipedio:Ĝermo
føroyskt: Wikipedia:Stubbi
français: Aide:Ébauche
hrvatski: Wikipedija:Mrva
hornjoserbsce: Wikipedija:Zarodk
interlingua: Wikipedia:Pecietta
Bahasa Indonesia: Wikipedia:Tulisan rintisan
italiano: Aiuto:Abbozzo
kernowek: Wikipedia:Stokk
မြန်မာဘာသာ: Wikipedia:Stub
Dorerin Naoero: Wikipedia:Kadudu
Napulitano: Ajùto:Stub
Plattdüütsch: Wikipedia:Stubben
norsk nynorsk: Wikipedia:Spire
occitan: Ajuda:Esbòs
português: Wikipédia:Esboço
română: Wikipedia:Ciot
armãneashti: Wikipedia:Ahurhire
sicilianu: Wikipedia:Stub
davvisámegiella: Wikipedia:Nalta
srpskohrvatski / српскохрватски: Wikipedia:Članci u začetku
Simple English: Wikipedia:Stub
slovenčina: Wikipédia:Výhonok
slovenščina: Wikipedija:Škrbina
српски / srpski: Википедија:Клица
oʻzbekcha/ўзбекча: Vikipediya:Chala maqola
vepsän kel’: Vikipedii:Ezitegez
Tiếng Việt: Wikipedia:Bài sơ khai
Bân-lâm-gú: Wikipedia:Phí