Wikipedia:Betroubare bronne

Outeurs gebruik verskillende bronne om inligting vir artikels in te samel. Die artikel probeer enkele riglyne met betrekking tot die vasstelling van die betroubaarheid van verskillende bronne te gee. Die relevante Wikipedia-beleid is omskryf in Wikipedia:Verifieerbaarheid en Wikipedia:Geen oorspronklike navorsing.

Betroubare bronne

  • Koerantartikels
  • Akademiese werke
  • Woordeboeke soos die HAT (onthou dat artikels nie woorde, maar konsepte moet omskryf)
  • Ens.
Other Languages
беларуская (тарашкевіца)‎: Вікіпэдыя:Крыніцы, вартыя даверу
Bahasa Indonesia: Wikipedia:Sumber tepercaya
srpskohrvatski / српскохрватски: Wikipedia:Pouzdani izvori
oʻzbekcha/ўзбекча: Vikipediya:Nufuzli manbalar