Wes-Duitsland

Bundesrepublik Deutschland
Bondsrepubliek Duitsland
Flag of the German Reich (1935–1945).svg
Flag of Saar (1947–1956).svg
1949–1990Flag of Germany.svg
VlagWapenskild
VlagWapen
Leuse: Einigkeit und Recht und Freiheit
(Duits vir: "Eenheid én geregtigheid én vryheid")
Volkslied: Die derde strofe van die Deutschlandlied
(Duits vir: "Lied van die Duitsers")
Ligging of Wes-Duitsland
Ligging van die Bondsrepubliek Duitsland
HoofstadBonn
50°43′N 7°6′O / 50.717; 7.100
Taal/TaleDuits
RegeringRepubliek
President
 - 1949–1959Theodor Heuss
 - 1959–1969Heinrich Lübke
 - 1969–1974Gustav Heinemann
 - 1974–1979Walter Scheel
 - 1979–1984Karl Carstens
 - 1984–1994Richard von Weizsäcker
Kanselier
 - 1949–1963Konrad Adenauer
 - 1963–1966Ludwig Erhard
 - 1966–1969Kurt Georg Kiesinger
 - 1969–1974Willy Brandt
 - 1974–1982Helmut Schmidt
 - 1982–1998Helmut Kohl
WetgewerParlement
Historiese tydperkKoue Oorlog
 - Tweede Wêreldoorlog19391945
 - Grondwet goedgekeur23 Mei 1949
 - Aansluiting by die NAVO6 Mei 1955
 - Stigtingslid van die Europese Gemeenskap1 Januarie 1957
 - Toetreding van die Saar-Protektoraat1 Januarie 1957
 - Toetreding tot die Verenigde Nasies18 September 1973
 - Val van die Berlynse Muur9 November 1989
 - Duitse hereniging3 Oktober 1990
Oppervlakte
 - 1950248 577 km2
95 976 sq mi
 - 1990248 577 km2
95 976 sq mi
Bevolking
 - 1950 skatting50 958 000 
     Digtheid205 /km² 
530,9 /sq mi
 - 1970 skatting61 001 000 
 - 1990 skatting63 254 000 
     Digtheid254,5 /km² 
659,1 /sq mi
GeldeenheidDeutsche Mark (DM) (DEM)

Wes-Duitsland was die informele maar byna universeel gebruikte naam vir die Bondsrepubliek Duitsland (dikwels ook Federale Republiek Duitsland, in Duits: Bundesrepublik Deutschland) vanaf 1949 tot die hervereniging van Duitsland op 3 Oktober 1990 toe die Duitse Demokratiese Republiek by die geldingsgebied van die Wes-Duitse Grondwet (Grundgesetz) aangesluit het.

Duitsland ná die Tweede Wêreldoorlog in 1947
'n Verdeelde Duitsland: Wes-Duitsland word in groen aangedui en die Duitse Demokratiese Republiek in grys

Die term Wes-Duitsland het daarnaas ook 'n suiwer geografiese betekenis, alhoewel dit moeilik is om dit vas af te baken. Deesdae word sy betekenis veral deur die interne Duitse grens gedefinieer waardeur Duitsland in 'n Wes- en 'n Oos-Duitse staat gedeel is. Historici verwys na hierdie tydperk as die Republiek van Bonn (Bonner Republik), na aanleiding van die tussenoorlogse Republiek van Weimar, terwyl die herenigde Duitsland Berlynse Republiek (Berliner Republik) genoem word.[1]

Other Languages
azərbaycanca: Qərbi Almaniya
تۆرکجه: باتی آلمان
беларуская (тарашкевіца)‎: Заходняя Нямеччына
English: West Germany
føroyskt: Vesturtýskland
贛語: 西德
interlingua: Germania Occidental
Bahasa Indonesia: Jerman Barat
italiano: Germania Ovest
日本語: 西ドイツ
Basa Jawa: Jerman Kulon
한국어: 서독
lumbaart: Germania Ovest
latviešu: Rietumvācija
македонски: Западна Германија
Bahasa Melayu: Jerman Barat
Nedersaksies: West-Duutslaand
norsk nynorsk: Vest-Tyskland
português: Alemanha Ocidental
Runa Simi: Kunti Alimanya
русиньскый: НСР
sicilianu: Girmania Ovest
srpskohrvatski / српскохрватски: Zapadna Njemačka
српски / srpski: Западна Немачка
svenska: Västtyskland
Türkçe: Batı Almanya
Tiếng Việt: Tây Đức
吴语: 西德
中文: 西德
文言: 西德
Bân-lâm-gú: Se-tek
粵語: 西德