Vlag van Nigerië

Vlag van Nigerië
Vlag van  Nigerië
GebruikNasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding1:2
Goedgekeur1 Oktober 1960
Ontwerp’n Vertikale tweekleur in groen, wit en groen.
Ontwerp deurMichael Taiwo Akinkunmi
Wisselvormvlag van  Nigerië
GebruikBurgerlike vaandel Burgerlike vaandel
Verhouding1:2
Ontwerp’n Rooi vlag met die nasionale vlag in die skildhoek.
Wisselvormvlag van  Nigerië
GebruikStaatsvaandel Staatsvaandel
Verhouding1:2
Ontwerp’n Blou vlag met die nasionale vlag in die skildhoek.
Wisselvormvlag van  Nigerië
GebruikVlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding1:2
Ontwerp’n Wit vlag met die nasioanle vlag in die skildhoek en die kenteken van die Nigeriese vloot op die wapperkant.

Die nasionale vlag van Nigerië is op 1 Oktober 1960 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale tweekleur met ewe wye bane in groen, wit en groen.

Simboliek

Elk van die drie bane het ’n unieke betekenis. Groen stel die landbou voor, wat Nigerië se vernaamste vorm van inkomste is, asook die skoonheid van die land (onderskeidelik die woude en die velde) en wit stel die Nigerrivier voor asook vrede en eenheid.

Other Languages
العربية: علم نيجيريا
azərbaycanca: Nigeriya bayrağı
беларуская: Сцяг Нігерыі
беларуская (тарашкевіца)‎: Сьцяг Нігерыі
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: নাইজেরিয়ার ফিরালহান
Cymraeg: Baner Nigeria
Bahasa Indonesia: Bendera Nigeria
македонски: Знаме на Нигерија
Bahasa Melayu: Bendera Nigeria
Plattdüütsch: Flagg vun Nigeria
Nederlands: Vlag van Nigeria
русский: Флаг Нигерии
srpskohrvatski / српскохрватски: Zastava Nigerije
Simple English: Flag of Nigeria
slovenčina: Vlajka Nigérie
српски / srpski: Застава Нигерије
українська: Прапор Нігерії