Vlag van Djiboeti

Vlag van Djiboeti
Vlag van  Djiboeti
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 4:7
Goedgekeur 27 Junie 1977
Ontwerp ’n Wit driehoek aan die vlagpaalkant met ’n rooi ster, twee ewe breë bane in ligblou en groen aan die wapperkant.

Die nasionale vlag van die Djiboeti is op 27 Junie 1977 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n wit driehoek aan die vlagpaalkant met ’n rooi vyfpuntige ster daarin; die wapperkant is horisontaal in die helfte gedeel met ’n ligblou baan bo en ’n groen baan onder.

Simboliek

Die ligblou verteenwoordig die Issa Somali’s en die groen verteenwoordig die Afar. Wit, groen en ligblou is die kleure van die LPAI. Die rooi ster verteenwoordig die eenheid van die diverse staat. Die vyf punte van die ster verteenwoordig die areas waarin die Somali’s woon ( Brits-Somaliland (Somalië), Italiaans-Somaliland (Somalië), Frans-Somaliland (Djiboeti), die Ogaden en die Noordelike Grensdistrik. Die kleure verteenwoordig die aarde (groen), die see (blou) en vrede (wit) met die rooi ster wat eenheid voorstel.

Other Languages
العربية: علم جيبوتي
azərbaycanca: Cibuti bayrağı
беларуская: Сцяг Джыбуці
беларуская (тарашкевіца)‎: Сьцяг Джыбуці
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: ডিজিবোটির ফিরালহান
brezhoneg: Banniel Djibouti
Bahasa Indonesia: Bendera Djibouti
македонски: Знаме на Џибути
Bahasa Melayu: Bendera Djibouti
Plattdüütsch: Flagg vun Dschibuti
Nederlands: Vlag van Djibouti
русский: Флаг Джибути
srpskohrvatski / српскохрватски: Zastava Džibutija
Simple English: Flag of Djibouti
slovenčina: Vlajka Džibutska
Soomaaliga: Calanka jabuuti
српски / srpski: Застава Џибутија
українська: Прапор Джибуті
Tiếng Việt: Quốc kỳ Djibouti