Vikram Samvat

Samvat is 'n term wat na eras wat in die Indiese Hindoe-kalender gebruik word verwys. Hulle is:

  1. Vikrama Samvat
  2. Shaka Samvat
  3. Bangla Samvat
  4. Jaina Samvat (Nirvana Mahavira)
  • omskakeling van huidige tyd na hierdie eras

Omskakeling van huidige tyd na hierdie eras

Vir die omskakeling van jaartalle in die Gregoriaanse (Westerse) tyd na hierdie periodes:

  1. Vikrama: voeg 57 of 56 toe
  2. Shaka: trek 78 of 79 af
  3. Bangla: trek 593 of 594 af
  4. Jaina (Mahavira Nirvana): voeg 527 of 526 toe

Gebruik die eerste van die twee getalle wanneer die datum tussen die begin van die Indiese tyd en die einde van die Westerse tyd val. Gebruik die tweede wanneer die datum tussen die begin van die Westerse tyd en die einde van die Indiese tyd val.

Other Languages
العربية: بيكرم سامفات
asturianu: Vikram Samvat
беларуская (тарашкевіца)‎: Бікрам Самват
भोजपुरी: विक्रम संवत
brezhoneg: Vikram Samvat
català: Vikram Samvat
Deutsch: Vikram Sambat
Ελληνικά: Βικράμ Σαμβάτ
Esperanto: Vikram Samvat
español: Vikram Samvat
euskara: Bikram Samwat
ગુજરાતી: વિક્રમ સંવત
italiano: Vikram Samvat
lietuvių: Vikram samvat
latviešu: Vikram Samvat
македонски: Викрам самват
नेपाल भाषा: विक्रम सम्बत
Nederlands: Vikram Samvat
norsk nynorsk: Vikram Samvat
polski: Samwatsara
português: Vikram Samvat
srpskohrvatski / српскохрватски: Bikram Sambat
Simple English: Vikram Samvat
Basa Sunda: Vikram Samvat
Kiswahili: Vikram Samvat
Türkçe: Vikram Samvat
українська: Вікрам Самват
მარგალური: ვიკრამ-სამვატი