Veer (toestel)

'n Spiraal- of krulveer.
13-04-05-Skoda Museum Mladá Boleslav by RalfR-009.jpg

'n Veer is 'n buigsame elastiese voorwerp wat gebruik word om meganiese energie te stoor. Vere word tipies uit staal of geelkoper vervaardig.

Tipe vere

Die mees algemene tipe vere is:

  • die spiraal- of krulveer (wat gemaak word deur 'n draad rondom 'n silinder te draai) – dit is 'n tipe wringveer, omdat die draad self vervorm word wanneer die veer saamgedruk of uitgerek word. (Neem kennis dat die gebruiklike term hier streng tegnies gesproke nie korrek is nie aangesien die veer eerder in die vorm van 'n heliks is).
  • die bladveer (plat veerkragtige plaat, wat veral in veringstelsels, elektriese skakelaars en boë gebruik word)
  • die plat spiraalveer (soos gebruik in horlosies en galvanometers)

Ander tipies sluit in:

  • die Belleville-veer, 'n skyfvormige veer wat gewoonlik gebruik word om spanning op 'n voorwerp uit te oefen asook in die ontstekingsmeganismes van drukgeaktiveerde landmyne.
  • die veerwasser, wat gebruik word om 'n konstante trekspanning teen die as van 'n sluitstuk af toe te pas.
  • die wringveer (enige veer wat ontwerp is om gedraai/vervorm te word eerder as om gerek of saamgepers te word)
  • die gasveer, 'n volume gas wat saamgepers word
  • Rek, 'n spanveer waar die energie gestoor word deur die materiaal uit te rek.
Other Languages
Alemannisch: Feder (Technik)
አማርኛ: ሞላ
العربية: نابض
azərbaycanca: Yaylar
башҡортса: Һиртмә
беларуская: Спружына
беларуская (тарашкевіца)‎: Спружына
български: Пружина
català: Molla
čeština: Pružina
kaszëbsczi: Sprãżëna
dansk: Fjeder
Ελληνικά: Ελατήριο
Esperanto: Risorto
español: Resorte
eesti: Vedru
euskara: Malguki
فارسی: فنر
suomi: Jousi
français: Ressort
galego: Resorte
עברית: קפיץ
हिन्दी: कमानी
hrvatski: Opruga
Kreyòl ayisyen: Resò
magyar: Rugó
Հայերեն: Զսպանակ
Bahasa Indonesia: Pegas
Ido: Resorto
italiano: Molla
日本語: ばね
қазақша: Серіппе
한국어: 용수철
Latina: Elater
Lëtzebuergesch: Ressort
latviešu: Atspere
Bahasa Melayu: Spring
Plattdüütsch: Fedder (Mechanik)
Nederlands: Veer (mechanica)
norsk nynorsk: Mekanisk fjør
polski: Sprężyna
português: Mola
русский: Пружина
srpskohrvatski / српскохрватски: Opruga
Simple English: Spring (device)
slovenčina: Pružina
slovenščina: Vzmet
српски / srpski: Опруга
ไทย: สปริง
тыва дыл: Буржунак
українська: Пружина
oʻzbekcha/ўзбекча: Prujina
Tiếng Việt: Lò xo
ייִדיש: ספרונזשינע
中文: 弹簧
Bân-lâm-gú: Su-pú-lín
粵語: 彈弓