Vatikaanstad
English: Vatican City

Stato della Città del Vaticano
Staat van die Vatikaanstad
Vlag van die VatikaanstadWapen van die Vatikaanstad
VlagWapen
Volkslied: Inno e Marcia Pontificale
(Italiaans vir: "Pouslike volkslied en mars")
Ligging van die Vatikaanstad
HoofstadVatikaanstad

41°54′N 12°27′O / 41°54′N 12°27′O / 41.900; 12.450

Grootste stadVatikaanstad
Amptelike taleItaliaans, Latyn
Regering




• Soewerein
• Staatsekretaris
• President van die regering
Kerklike;[1]
priesterlike-monargiese;[2]
absolute monargie;[3]
elektiewe monargie;[4]
elektiewe teokrasie.[5]
Pous Franciskus
Pietro Parolin
Giuseppe Bertello[6]
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Lateraanse Verdrag

van Italië
11 Februarie 1929
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
0,44 km2  (249ste)
0,17 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - April 2017-skatting
 - Digtheid
 
605[1] (240ste)
1 375 / km2 (6de)
3 559 / myl2
GeldeenheidEuro (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
MET (UTC+1)
MEST (UTC+2)
Internet-TLD.va
Skakelkode+379
Kaart van die Vatikaanstad
Nagaansig van die Sint Pieterkatedraal
Uitsig oor Sint Pietersplein en die Via della Conciliazione
'n Soldaat van die 2° Reggimento Genio Guastatori patrolleer in Augustus 2019 die Via della Conciliazione («Straat van Versoening») wat oorspronklik in 1936 deur Benito Mussolini beplan en in 1950 ingewy is. Dit verbind die Vatikaanstad met die Castel Sant'Angelo en die Centro Storico of historiese middestad van Rome

Die Vatikaan of Vatikaanstaat, amptelik die Staat van die Vatikaanstad (Italiaans: Stato della Città del Vaticano, Latyn: Status Civitatis Vaticanæ), is 'n klein soewereine staat met 'n ingeslote gebied (enklawe) binne die stadsgebied van Rome, Italië as sy staatsgebied. Omdat dit regeer word deur die Biskop van Rome, die Pous, kan die regering daarvan beskryf word as ekklesiasties en die hoogste staatsampte word volgestaan deur kerklikes. Die Vatikaan is die laaste absolute (en elektiewe) monargie in Europa waar die pous as staatshoof volgens artikel 1 van die grondwet wetgewende, uitvoerende en regterlike gesag het.[7] Al is dit nooit toegepas nie, is die doodstraf eers in die 1960's afgeskaf.

Die moderne tuiste van die Pous is die kleinste onafhanklike nasie in die wêreld in terme van oppervlakte en bevolking wat in sy huidige vorm volgens die Verdrag van Laterane, wat op 11 Februarie 1929 met die Italiaanse regering gesluit (en op 18 Februarie 1984 hersien) is, geskep is. Die verdrag waarborg die onafhanklikheid en soewereiniteit van die Heilige Stoel.

Die Vatikaanstad is die enigste staat ter wêreld met Latyn as ampstaal (alhoewel Italiaans as tweede ampstaal de facto die mees gebruikte idioom vir byna alle vorme van mondelinge en skriftelike kommunikasie is). Dit is die territoriale setel van die Heilige Stoel, die institusionele entiteit verteenwoordig deur die Pous, die Biskop van Rome, en daarom ook die hoof ekklesiale setel van die Rooms-Katolieke Kerk van beide die ooste en die weste. Die Vatikaanstad is in 1984 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys. Die Vatikaanse Musea huisves van die voorste kunsversamelings ter wêreld wat jaarliks deur sowat vier miljoen besoekers besigtig word.

Buite die Vatikaanstad het die pouslike somerresidensie in Castel Gandolfo met 60 hektaaar (sowat 25 km buite Rome geleë) en enkele kerke en paleise in Rome eksterritoriale status. Die laasgenoemdes dien as die ampsetels van dikasterieë (departemente) of ander strukture en liggame wat ondergeskik is aan die Romeinse Curie.

Other Languages
Acèh: Vatikan
Alemannisch: Vatikan
Ænglisc: Faticanburg
العربية: الفاتيكان
авар: Ватикан
azərbaycanca: Vatikan
تۆرکجه: واتیکان
башҡортса: Ватикан
Bali: Vatikan
Boarisch: Vatikanstod
žemaitėška: Vatikans
Bikol Central: Ciudad nin Vaticano
беларуская: Ватыкан
беларуская (тарашкевіца)‎: Ватыкан
български: Ватикан
भोजपुरी: वेटिकन सिटी
Bislama: Vatican Siti
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: ভ্যাটিকান সিটি
bosanski: Vatikan
буряад: Ватикан
Chavacano de Zamboanga: Ciudad del Vaticano
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Vaticano
нохчийн: Ватикан
کوردی: ڤاتیکان
qırımtatarca: Vatikan
čeština: Vatikán
kaszëbsczi: Watikan
словѣньскъ / ⰔⰎⰑⰂⰡⰐⰠⰔⰍⰟ: Ватиканъ
Чӑвашла: Ватикан
Cymraeg: Y Fatican
Deutsch: Vatikanstadt
Zazaki: Vatikan
dolnoserbski: Vatikańske město
ދިވެހިބަސް: ވެޓިކަން ސިޓީ
eʋegbe: Vatican City
Ελληνικά: Βατικανό
emiliàn e rumagnòl: Sitê dal Vaticân
English: Vatican City
Esperanto: Vatikano
eesti: Vatikan
estremeñu: Ciá del Vaticanu
فارسی: واتیکان
Fulfulde: Watikan
suomi: Vatikaani
Võro: Vatikan
føroyskt: Vatikanið
français: Vatican
arpetan: Vatican
Nordfriisk: Watikaanstääd
Gagauz: Vatikan
kriyòl gwiyannen: Vatikan
Avañe'ẽ: Táva Vatikáno
गोंयची कोंकणी / Gõychi Konknni: व्हॅटिकन सिटी
𐌲𐌿𐍄𐌹𐍃𐌺: 𐍀𐌰𐍀𐌰𐌲𐌰𐍂𐌳𐍃
Hausa: Vatican
客家語/Hak-kâ-ngî: Vatican
Hawaiʻi: Wakikana
Fiji Hindi: Vatican City
hrvatski: Vatikan
hornjoserbsce: Vatikanske město
Kreyòl ayisyen: Vatikan
magyar: Vatikán
հայերեն: Վատիկան
Արեւմտահայերէն: Վատիկան
interlingua: Citate Vatican
Bahasa Indonesia: Vatikan
Interlingue: Vaticano
ГӀалгӀай: Ватикан
íslenska: Vatíkanið
日本語: バチカン
Patois: Vatikan Siti
Jawa: Vatikan
ქართული: ვატიკანი
Qaraqalpaqsha: Vatikan
Taqbaylit: Vatikan
Адыгэбзэ: Ватикан
Kabɩyɛ: Fatiikaŋ
Kongo: Vatican
қазақша: Ватикан
kalaallisut: Vatikani
ភាសាខ្មែរ: បុរីវ៉ាទីកង់
한국어: 바티칸 시국
Перем Коми: Ватикан
къарачай-малкъар: Ватикан
Ripoarisch: Vatikan
kurdî: Vatîkan
коми: Ватикан
kernowek: Cita Vatikan
Кыргызча: Ватикан
Lëtzebuergesch: Vatikanstad
лезги: Ватикан
Lingua Franca Nova: Site Vatican
Limburgs: Vaticaanstad
lingála: Vatikáni
لۊری شومالی: ڤاتیکان سیتی
lietuvių: Vatikanas
latgaļu: Vatikans
latviešu: Vatikāns
Malagasy: Vatikàna
олык марий: Ватикан
Māori: Poho o Pita
Minangkabau: Vatikan
македонски: Ватикан
монгол: Ватикан
Bahasa Melayu: Kota Vatikan
Mirandés: Baticano
မြန်မာဘာသာ: ဗာတီကန်စီးတီး
Dorerin Naoero: Batikan
Nāhuatl: In Vaticano
Plattdüütsch: Vatikaan
Nedersaksies: Vatikaanstad
Nederlands: Vaticaanstad
norsk nynorsk: Vatikanstaten
Novial: Vatikan Urbe
Nouormand: Vatican
occitan: Vatican
Livvinkarjala: Vatikan
Ирон: Ватикан
Papiamentu: Siudad Vatikano
Picard: Vatican
Pälzisch: Vatikanstadt
पालि: वैटिकन
Norfuk / Pitkern: Watikan Citii
polski: Watykan
Piemontèis: Sità dël Vatican
پنجابی: ویٹیکن
Ποντιακά: Βατικανό
português: Vaticano
Runa Simi: Watikanu llaqta
romani čhib: Vatican
română: Vatican
armãneashti: Vatican
русский: Ватикан
русиньскый: Ватікан
Kinyarwanda: Vatikani
संस्कृतम्: वैटिकन
саха тыла: Ватикаан
davvisámegiella: Vatikána
srpskohrvatski / српскохрватски: Vatikan
සිංහල: වතිකානුව
Simple English: Vatican City
slovenčina: Vatikán
slovenščina: Vatikan
Gagana Samoa: Aai o Vatikana
chiShona: Vatican City
Soomaaliga: Faatikan
shqip: Vatikani
српски / srpski: Ватикан
SiSwati: IVathikhi
Seeltersk: Vatikoanstääd
Sunda: Vatikan
svenska: Vatikanstaten
Kiswahili: Vatikani
ślůnski: Watykůn
tetun: Vatikanu
тоҷикӣ: Вотикон
Türkmençe: Watikan
Türkçe: Vatikan
Xitsonga: Vatican City
татарча/tatarça: Ватикан
удмурт: Ватикан
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: ۋاتىكان شەھىرى
українська: Ватикан
oʻzbekcha/ўзбекча: Vatikan shahri
vepsän kel’: Vatikan
Tiếng Việt: Thành Vatican
West-Vlams: Vaticoanstad
Volapük: Vatikän
Wolof: Watikaa
吴语: 梵蒂冈
მარგალური: ვატიკანი
ייִדיש: וואטיקאן
Yorùbá: Ìlú Fatikan
Vahcuengh: Vatican
Zeêuws: Vaticaânstad
中文: 梵蒂冈
文言: 梵蒂岡
Bân-lâm-gú: Vaticano
粵語: 梵蒂岡