Tsonga

Hierdie artikel handel oor die Tsongataal. Vir die etniese groep van Suid-Afrika, sien Tsongas.
Tsonga
Xitsonga
Gepraat in:Vlag van Mosambiek Mosambiek
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Swaziland Swaziland
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 
Gebied:Limpopo, Mpumalanga, Gauteng, KwaZulu-Natal, Noordwes, Gaza, Maputo-provinsie, Maputo-stad, Manica, Inhambane-provinsie, Chikombezi, Malipati, Chiredzi
Totale sprekers:4 miljoen (moedertaal, 2011)[1]
3,4 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)[2]
Taalfamilie:Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoïed
     Suidelike Bantoïed
      Bantoetale
       Suidelike Bantoetale
        Tsonga 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe (as Shangani)
Gereguleer deur:Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1:ts
ISO 639-2:tso
ISO 639-3:tso
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Tsongataliges in 2011:
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60%
██ 60–80% ██ 80–100%

Geografiese verspreiding van Tsonga in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:
██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km²
██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km²

Die taal Tsonga (Xitsonga in Tsonga) vorm deel van die Niger-Kongo-taalfamilie. Dit is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika, waar dit deur sowat 2 miljoen mense as moedertaal gepraat word (2011-sensus), hoofsaaklik Tsongas. Dit word deur ongeveer 1 710 000 mense gepraat in Mosambiek en deur 19 000 in Swaziland. Daar is ook ongeveer 5 000 sprekers in Zimbabwe, waar dit een van die amptelike tale is.

Other Languages
العربية: لغة تسونجا
asturianu: Idioma tsonga
azərbaycanca: Tsonqa dili
български: Цонга
brezhoneg: Tsongeg
català: Tsonga
Deutsch: Xitsonga
Esperanto: Conga lingvo
español: Idioma tsonga
euskara: Tsongera
føroyskt: Tsonga mál
français: Tsonga (langue)
Fiji Hindi: Tsonga bhasa
hrvatski: Tsonga jezik
Bahasa Indonesia: Bahasa Tsonga
íslenska: Tsonga
italiano: Lingua tsonga
日本語: ツォンガ語
한국어: 총가어
македонски: Цонга (јазик)
Nederlands: Tsonga
norsk nynorsk: Tsonga
norsk: Tsonga
Novial: Tsongum
Sesotho sa Leboa: Setsonga
Piemontèis: Lenga Tsonga
português: Língua tsonga
русский: Тсонга (язык)
srpskohrvatski / српскохрватски: Tsonga jezik
Simple English: Tsonga language
chiShona: Tsonga
Sesotho: Setsonga
svenska: Tsonga
Kiswahili: Kitsonga
Tagalog: Wikang Tsonga
Türkçe: Tsongaca
Xitsonga: Xitsonga
українська: Тсонга (мова)
Tshivenda: XiTsonga
Tiếng Việt: Tiếng Tsonga
მარგალური: ტსონგა (ნინა)
Yorùbá: Èdè Tsonga
Bân-lâm-gú: Tsonga-gí
isiZulu: IsiTsonga