Tirol

Tirol
LandsvlagLandswapen
Flag of Tirol.svgAUT Tirol COA.svg
(Besonderhede)(Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal:Duits
Hoofstad:Innsbruck
Stigting:1919
Oppervlakte:12 640,17 km² (5de)
Bevolking:746 153[1] (5de) (1 Januarie 2017)
Bevolkingsdigtheid:59 inwoners / km² (9de)
Buitelanders:15,0%[1] (2014)
Volkslied (Landeshymne):Zu Mantua in Banden
ISO 3166-2:AT-7
Amptelike webwerf:www.tirol.gv.at
Politiek
Eerste minister:Günther Platter (ÖVP)
Regerende partye:ÖVP en Grüne
Setels in die parlement (Landtag) (36 setels)
(2013: 36 setels):
ÖVP 17 (2013: 16)
SPÖ 6 (5)
FPÖ 5 (4)
Die Grünen – Die grüne Alternative 4 (5)
FRITZ 2 (2)
NEOS 2 (–)
Laaste verkiesing:25 Februarie 2018
Volgende verkiesing:2023
Parlementêre verteenwoordiging
Stemme in die Federale Raad (Nationalrat):5
Kaart
Tirol in Austria.svg
Die historiese gebied van Tirol voor 1918, nou identies aan die Europese streek Tirol

Tirol is 'n deelstaat van die Republiek Oostenryk. Innsbruck is die hoofstad en met 'n bevolking van 132 236 (2017) die grootste stad van Tirol. Die deelstaat Tirol bestaan uit die twee afsonderlike dele Noord-Tirol en Oos-Tirol. Suid-Tirol en Trentino moes ná die Eerste Wêreldoorlog in 1918 aan Italië afgestaan word en vorm, nadat die Republiek Oostenryk dekades lank as beskermende buitelandse moontlikheid daarop aangedring het dat die kulturele en taalregte van Duitssprekende Suid-Tirolers in formele Italiaanse wetgewing verskans moet word, tans die outonome gebied Trentino-Suid-Tirol. Die Oostenrykse deelstaat Tirol en die Italiaanse outonome gebied Trentino-Suid-Tirol vorm nou die Europese streek Tirol vir die doel van samewerking.

Tirol beslaan 'n oppervlakte van 12 640 km² en het 'n bevolking van 746 153 in 2017 gehad. Tirol is in 1919 na die ontbinding van Oostenryk-Hongarye gestig en is in die suidweste van Oostenryk geleë. Dit grens aan die deelstate Vorarlberg in die weste, Salzburg in die ooste en Karintië in die suidooste. In die noorde grens dit aan Duitsland (Beiere), in die suidweste aan Switserland en in die suide aan Italië (Suid-Tirol).

Other Languages
Alemannisch: Bundesland Tirol
aragonés: Tirol (estato)
العربية: تيرول (ولاية)
asturianu: Tirol (estáu)
беларуская (тарашкевіца)‎: Тыроль (фэдэральная зямля)
brezhoneg: Tirol (Aostria)
čeština: Tyrolsko
English: Tyrol (state)
español: Estado de Tirol
eesti: Tirool
suomi: Tiroli
français: Tyrol (Land)
Nordfriisk: Tirol
furlan: Tirôl
Gaeilge: An Tioróil
Gàidhlig: Tirol
עברית: טירול
हिन्दी: टिरोल
hornjoserbsce: Tirol (zwjazkowy kraj)
հայերեն: Տիրոլ
Bahasa Indonesia: Tirol, Austria
Interlingue: Tirol (Land)
íslenska: Tirol
日本語: チロル州
ქართული: ტიროლი
한국어: 티롤주
kernowek: Tirol
Lëtzebuergesch: Tiroul
lietuvių: Tirolis (žemė)
latviešu: Tirole
македонски: Тирол (покраина)
монгол: Тироль
मराठी: तिरोल
Bahasa Melayu: Tirol
مازِرونی: تیرول
Plattdüütsch: Tirol
Nedersaksies: Tirool (deelstaat)
Nederlands: Tirol (deelstaat)
norsk nynorsk: Tirol
occitan: Tiròl (land)
Papiamentu: Tirol (estado)
پنجابی: ٹیرول
português: Tirol (Áustria)
Runa Simi: Tirol suyu
română: Tirol (land)
srpskohrvatski / српскохрватски: Tirol (austrijska savezna zemlja)
Simple English: Tyrol (state)
српски / srpski: Тирол (држава)
тоҷикӣ: Тирол
Türkçe: Tirol
українська: Тіроль (земля)
Tiếng Việt: Tirol
West-Vlams: Tirol (dêelstoat)
中文: 蒂罗尔州
Bân-lâm-gú: Tirol (chiu)
粵語: 蒂羅爾