Tibeto-Birmaanse tale

Tibeto-Birmaanse tale
Geografiese
verspreiding:
Oos-, Suidoos- en Suid-Asië:
Genetiese
klassifikasie
:
Sino-Tibettaans
 Tibeto-Birmaanse tale
Onderafdelings:
Sien kaart hieronder
Lenguas tibeto-birmanas.png

Verspreiding van Tibeto-Birmaanse tale:

   Chinees

   Tibettaans

   Birmaans

   Karen

   Rung

   Tani

   Qiangies

   Bodo-Garo

   Konyak

   Naga

   Meitei

   Kukisj

Die Tibeto-Birmaanse tale vorm die nie-Chinese tak van die Sino-Tibettaanse tale met omtrent 456 tale wat deur sowat 70 miljoen mense gepraat word. Hulle word veral in Oos-, Suidoos- en dele van Suid-Asië (Himalaja-streek) gepraat.

Die grootste tale (volgens moedertaalsprekers) is: Birmaans (32 miljoen), Meitei (1,5 miljoen), Bodo (1,3 miljoen), Newari (1,3 miljoen) en Tibettaans (1,2 miljoen, insluitende Dzongkha). Baie Sino-Tibettaanse tale word deur klein gemeenskappe in afgeleë berggebiede gepraat en is weinig gedokumenteer. Die oudste bevestigde Tibeto-Birmaanse taal is Pai-lang uit die derde eeu, gevolg deur Tibettaans en Birmaans.

Bronne

  • (en) Bradley, David (1997). “Tibeto-Burman languages and classification”, Tibeto-Burman languages of the Himalayas, Papers in South East Asian linguistics. Canberra: Pacific Linguistics. p. 1–71. ISBN 978-0-85883-456-9. 
Other Languages
Bahasa Indonesia: Rumpun bahasa Tibeto-Burma
norsk nynorsk: Tibetoburmanske språk
srpskohrvatski / српскохрватски: Tibetsko-burmanski jezici
Simple English: Tibeto-Burman languages
中文: 藏緬語族
粵語: 藏緬語族