Tessenderlo

Tessenderlo
Looi / Loei
Sint-Martinuskerk
Sint-Martinuskerk
Wapen van Tessenderlo
Wapen
Ligging van Tessenderlo in die provinsie Limburg
Ligging van Tessenderlo in die provinsie Limburg
Koördinate: 51°04′00″N 5°05′00″O / 51°04′00″N 5°05′00″O / 51.06667; 5.08333
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat)Flag of Flanders.svg Vlaandere
ProvinsieFlag of Limburg (Belgium).svg Limburg
Regering
 - BurgemeesterJan Verheyden (sp.a)
Oppervlak
 - Munisipaliteit51,35 km²  (19,8 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit17 942
 - Digtheid349/km² (903,9/myl2)
Poskode3980
Skakelkode(s)013
Webwerf: www.tessenderlo.be

Tessenderlo (Brabants: Looi, Limburgs: Loei) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg, wat grens aan die provinsies Vlaams-Brabant en Antwerpen. Die munisipale gebied het sowat 18 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 51 km².

In die munisipaliteit word naas Nederlands die Brabantse dialek gepraat.

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Tessenderlo:
Berg, Engsbergen, Hulst, Schoot en Tessenderlo (dorp).

Other Languages
български: Тесендерло
brezhoneg: Tessenderlo
català: Tessenderlo
Deutsch: Tessenderlo
English: Tessenderlo
Esperanto: Tessenderlo
español: Tessenderlo
euskara: Tessenderlo
فارسی: تساندرلو
français: Tessenderlo
italiano: Tessenderlo
한국어: 테선데를로
Limburgs: Loei
Nederlands: Tessenderlo
occitan: Tessenderlo
polski: Tessenderlo
português: Tessenderlo
română: Tessenderlo
Simple English: Tessenderlo
slovenčina: Tessenderlo
svenska: Tessenderlo
Volapük: Tessenderlo
Winaray: Tessenderlo
中文: 泰森德洛