Teokrasie

Teokratiese republieke: ██ Teokratiese republieke ██ Gedeeltelik teokratiese republieke ██ Republieke met Staatsgodsdiens ██ Republieke met spesiale erkenning van 'n besondere godsdiens

Teokrasie ( Grieks θεοκρατία, van θεός, theós - God en κρατεiν, Krat(e)ía- Heerskappy) is 'n staatsvorm waarby die staatsowerheid alleen religieus gelegitimeer word, en deur 'n (volgens die volgelinge van die staatsgodsdiens) goddelik verkose persoon, priesterskap of 'n heilige instelling op die basis van religieuse beginsels regeer word.

By sommige godsdienste word die koning as seun van god beskou. Godsdienste met 'n heilige boek beskou die boek as direkte boodskap van god. 'n Teokrasie kan ook 'n bestuursvorm aandui waar geestelikes die mag dra. [1]

Teokrasieë in die geskiedenis

Teokratiese konsepte word in vele ou kulture teëgekom, byvoorbeeld in religieë van antieke Egipte, antieke Griekeland, die Sjinese keiserryk en Japan asook in die hedendaagse Vatikaanstaat en Iran.

Other Languages
Alemannisch: Gottesstaat
العربية: ثيوقراطية
asturianu: Teocracia
azərbaycanca: Teokratiya
беларуская: Тэакратыя
беларуская (тарашкевіца)‎: Тэакратыя
български: Теокрация
català: Teocràcia
нохчийн: Теократи
čeština: Teokracie
Cymraeg: Theocrataeth
dansk: Teokrati
Deutsch: Theokratie
Ελληνικά: Θεοκρατία
English: Theocracy
Esperanto: Teokratio
español: Teocracia
eesti: Teokraatia
euskara: Teokrazia
suomi: Teokratia
føroyskt: Teokrati
français: Théocratie
Frysk: Teokrasy
galego: Teocracia
עברית: תאוקרטיה
हिन्दी: धर्मतंत्र
hrvatski: Teokracija
Kreyòl ayisyen: Teokrasi
magyar: Teokrácia
Bahasa Indonesia: Teokrasi
íslenska: Klerkaveldi
italiano: Teocrazia
日本語: 神権政治
Patois: Tiyakrasi
ქართული: თეოკრატია
қазақша: Теократия
한국어: 신권 정치
Кыргызча: Теократия
Latina: Theocratia
Lëtzebuergesch: Theokratie
lietuvių: Teokratija
latviešu: Teokrātija
македонски: Теократија
Bahasa Melayu: Teokrasi
Mirandés: Teocracie
नेपाल भाषा: धर्मतन्त्र
Nederlands: Theocratie
norsk nynorsk: Teokrati
norsk: Teokrati
occitan: Teocracia
ਪੰਜਾਬੀ: ਧਰਮਰਾਜ
polski: Teokracja
português: Teocracia
română: Teocrație
русский: Теократия
sicilianu: Teocrazzìa
Scots: Theocracy
srpskohrvatski / српскохрватски: Teokracija
Simple English: Theocracy
slovenčina: Teokracia
slovenščina: Teokracija
српски / srpski: Теократија
svenska: Teokrati
Tagalog: Teokrasya
Türkçe: Teokrasi
українська: Теократія
oʻzbekcha/ўзбекча: Teokratiya
Tiếng Việt: Thần quyền
Winaray: Teokrasyá
მარგალური: თეოკრატია
中文: 神權政治
Bân-lâm-gú: Sîn-chú-chú-gī