Sydney

Sydney
Montage of Sydney1.jpg
Vlag van Sydney
Vlag
Wapen van Sydney
Wapen
Die Local Government Areas van Sydney
Die Local Government Areas van Sydney
Ligging van Sydney op 'n kaart (Nieu-Suid-Wallis)
Sydney
Sydney
Ligging van Sydney in Nieu-Suid-Wallis
Koördinate: 33°51′54″S 151°12′34″O / 33°51′54″S 151°12′34″O / -33.86500; 151.20944
Land Vlag van Australië Australië
Deelstaat Flag of New South Wales.svg Nieu-Suid-Wallis
Administratiewe verdeling 38 Local Government Areas
Gestig op 26 Januarie 1788
Regering
 - Burgemeester Clover Moore
Oppervlak[1]
 - Stad 12 367 km²  (4 775 2 vk m)
Bevolking (Junie 2016)[2]
 - Stad 5 029 768
 - Digtheid 406 7/km² (1 053 3/vk m)
Tydsone Australiese Osterse Standaardtyd (UTC+10:00)
 - Somer (DST) Australiese Oostelike Dagligtyd (UTC+11:00)
Webwerf: cityofsydney.nsw.gov.au

Sydney is die hoofstad van die deelstaat Nieu-Suid-Wallis in Australië en is die grootste en oudste stad in daardie land. Dit het 'n bevolking van meer as 5 miljoen (2016) en word dikwels as die hoofstad van Australië aangesien, alhoewel dit eintlik Canberra is.

Min stede besit so 'n presiese stigtingsdatum of so 'n kort en dramatiese geskiedenis soos Sydney.[3] Op 18 en 26 Januarie 1788 het elf Britse skepe, wat vandag as Die Eerste Vloot (The First Fleet) bekend staan, met sowat 1 000 mense aan boord in Sydney se Botanybaai anker gegooi. Meer as 700 van hulle was gevangenes wat onder bevel van kaptein Arthur Phillip na Australië gedeporteer is.

Die destydse Georgiaanse regstelsel het dikwels selfs vir klein oortredings van die wet die doodstraf opgelê. Sydney se eerste inwoners was dus nie noodwendig kriminele in die huidige betekenis van die woord nie, maar eerder arm skepsels wat tot deportasie "begenadig" is vir oortredings soos die onwettige pluk van komkommers in 'n vreemde tuin of die diefstal van 'n sakdoekie.[4]

Other Languages
Аҧсшәа: Сиднеи
Alemannisch: Sydney
አማርኛ: ሲድኒ
aragonés: Sydney
Ænglisc: Sydney
العربية: سيدني
ܐܪܡܝܐ: ܣܝܕܢܝ
مصرى: سيدنى
asturianu: Sydney
azərbaycanca: Sidney
تۆرکجه: سیدنی
башҡортса: Сидней
Boarisch: Sydney
žemaitėška: Sėdniejos
Bikol Central: Sidney
беларуская: Сідней
беларуская (тарашкевіца)‎: Сыднэй
български: Сидни
भोजपुरी: सिडनी
Bislama: Sydney
bamanankan: Sydney
বাংলা: সিডনি
བོད་ཡིག: སིད་ནེ།
brezhoneg: Sydney
bosanski: Sydney
буряад: Сидней
català: Sydney
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Sydney
нохчийн: Сидней
Cebuano: Sydney
کوردی: سیدنی
corsu: Sydney
čeština: Sydney
Чӑвашла: Сидней
Cymraeg: Sydney
dansk: Sydney
Deutsch: Sydney
Zazaki: Sidney
Ελληνικά: Σίδνεϊ
emiliàn e rumagnòl: Sydney
English: Sydney
Esperanto: Sidnejo
español: Sídney
eesti: Sydney
euskara: Sydney
estremeñu: Sidney
فارسی: سیدنی
suomi: Sydney
Võro: Sydney
føroyskt: Sydney
français: Sydney
arpetan: Sydney
furlan: Sydney
Frysk: Sydney
Gaeilge: Sydney
Gagauz: Sydney
Gàidhlig: Sydney
galego: Sydney
ગુજરાતી: સીડની
Gaelg: Sydney
Hausa: Sydney
客家語/Hak-kâ-ngî: Sydney
עברית: סידני
हिन्दी: सिडनी
Fiji Hindi: Sydney
hrvatski: Sydney
hornjoserbsce: Sydney
magyar: Sydney
Հայերեն: Սիդնեյ
interlingua: Sydney
Bahasa Indonesia: Sydney
Interlingue: Sydney
Ilokano: Sydney
ГӀалгӀай: Сидней
Ido: Sydney
íslenska: Sydney
italiano: Sydney
日本語: シドニー
Basa Jawa: Sydney
ქართული: სიდნეი
Qaraqalpaqsha: Sidney
Taqbaylit: Sydney
Kabɩyɛ: Sidinee
қазақша: Сидней
kalaallisut: Sydney
ភាសាខ្មែរ: ស៊ីដនីយ៏
ಕನ್ನಡ: ಸಿಡ್ನಿ
한국어: 시드니
къарачай-малкъар: Сидней
kurdî: Sîdney
kernowek: Sydney
Кыргызча: Сидней
Latina: Sydneium
Ladino: Sydney
Lëtzebuergesch: Sydney
лезги: Сидней
Limburgs: Sydney
Ligure: Sydney
lumbaart: Sydney
lietuvių: Sidnėjus
latviešu: Sidneja
मैथिली: सिड्नी
олык марий: Сидней
македонски: Сиднеј
മലയാളം: സിഡ്നി
монгол: Сидней
मराठी: सिडनी
Bahasa Melayu: Sydney
မြန်မာဘာသာ: ဆစ်ဒနီမြို့
مازِرونی: سیدنی
Dorerin Naoero: Sydney
Nāhuatl: Sydney
नेपाली: सिड्नी
नेपाल भाषा: सिद्नी
Nederlands: Sydney
norsk nynorsk: Sydney
norsk: Sydney
Novial: Sydney
Chi-Chewa: Sydney
occitan: Sydney
Ирон: Сидней
ਪੰਜਾਬੀ: ਸਿਡਨੀ
Papiamentu: Sydney
Picard: Sydney
Norfuk / Pitkern: Sidni
polski: Sydney
Piemontèis: Sydney
پنجابی: سڈنی
português: Sydney
Runa Simi: Sydney
română: Sydney
tarandíne: Sydney
русский: Сидней
русиньскый: Сідні
संस्कृतम्: सिडनी
саха тыла: Сидней
sicilianu: Sydney
Scots: Sydney
davvisámegiella: Sydney
srpskohrvatski / српскохрватски: Sydney
සිංහල: සිඩ්නි
Simple English: Sydney
slovenčina: Sydney
slovenščina: Sydney
Gagana Samoa: Sini
Soomaaliga: Sydney
shqip: Sydney
српски / srpski: Сиднеј
Seeltersk: Sydney
svenska: Sydney
Kiswahili: Sydney
ślůnski: Sydney
தமிழ்: சிட்னி
తెలుగు: సిడ్నీ
тоҷикӣ: Сидней
Türkmençe: Sidneý
Tagalog: Sydney
Türkçe: Sidney
татарча/tatarça: Сидней
Twi: Sydney
reo tahiti: Sydney
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: Sidnéy
українська: Сідней
اردو: سڈنی
oʻzbekcha/ўзбекча: Sidney
vèneto: Sydney
vepsän kel’: Sidnei
Tiếng Việt: Sydney
Volapük: Sydney
Winaray: Sydney
吴语: 悉尼
მარგალური: სიდნეი
ייִדיש: סידני
Yorùbá: Sydney
中文: 悉尼
Bân-lâm-gú: Sydney