Swartwoud

Die topografie van die Swartwoud
Ligging in Duitsland

Die Swartwoud (Duits: Schwarzwald [ˈʃvaʁt͡svalt]) is die grootste van die Duitse middelgebergtes met 'n oppervlakte van sowat 6 000 km². In hierdie bergreeks, wat in die suidweste van die deelstaat Baden-Württemberg geleë is, word ook die hoogste bergpieke van alle middelgebergtes in die land aangetref. Die bergreeks hou ook die rekord van bebossing - sestig persent van sy berge en heuwels is dig bebos.[1]

Die Romeine het die dig beboste bergreeks met sy kenmerkende donker naaldbome Silva Nigra genoem - die "Swart (of Donker) Woud", wat vir hulle onheilspellend en byna ondeurdringbaar was. Die Duitse naam Swarzwald is vir die eerste keer in 868 in 'n dokument van die Switserse klooster St. Gallen gebruik.[2]

Die Swartwoud is die grootste bosgebied in Duitsland en bestaan hoofsaaklik uit denne- en sparbome. Vandag is die Swartwoud een van die gewildste toeristebestemmings in Duitsland.

Other Languages
Alemannisch: Schwarzwald
Ænglisc: Sweartweald
asturianu: Selva Prieta
azərbaycanca: Qara meşə
беларуская: Шварцвальд
беларуская (тарашкевіца)‎: Шварцвальд
български: Шварцвалд
brezhoneg: Schwarzwald
català: Selva Negra
čeština: Schwarzwald
Cymraeg: Fforest Ddu
Deutsch: Schwarzwald
Ελληνικά: Μέλας Δρυμός
English: Black Forest
Esperanto: Nigra Arbaro
español: Selva Negra
euskara: Oihan Beltza
فارسی: جنگل سیاه
français: Forêt-Noire
galego: Selva Negra
hrvatski: Schwarzwald
magyar: Fekete-erdő
հայերեն: Շվարցվալդ
Bahasa Indonesia: Hutan Hitam
íslenska: Svartiskógur
italiano: Foresta Nera
ქართული: შვარცვალდი
Latina: Nigra silva
Lëtzebuergesch: Schwarzwald
Limburgs: Zwart Woud
lumbaart: Foresta Negra
lietuvių: Švarcvaldas
latviešu: Švarcvalde
македонски: Шварцвалд
Nederlands: Zwarte Woud
norsk nynorsk: Schwarzwald
ਪੰਜਾਬੀ: ਕਾਲਾ ਜੰਗਲ
polski: Schwarzwald
پنجابی: کالا جنگل
português: Floresta Negra
русский: Шварцвальд
саха тыла: Шварцвальт
srpskohrvatski / српскохрватски: Schwarzwald
Simple English: Black Forest
slovenčina: Schwarzwald
slovenščina: Schwarzwald
српски / srpski: Шварцвалд
svenska: Schwarzwald
Kiswahili: Msitu mweusi
Türkmençe: Şwarswald
Türkçe: Kara Orman
татарча/tatarça: Шварцвальд
українська: Шварцвальд
vèneto: Foresta Nera
Tiếng Việt: Rừng Đen
中文: 黑森林