Suzuka Internasionale Renbaan

Suzuka Internasionale Renbaan
Suzuka circuit map--2005.svg
LiggingSuzuka, Mie Prefektuur, Japan
TydsoneUTC+09:00
Koördinate34°50′35″N 136°32′26″O / 34°50′35″N 136°32′26″O / 34.84306; 136.54056
EienaarHonda Motor Co., Ltd.
OperateurMobilityland
Groot byeenkomsteJapannese Grand Prix
Suzuka 8-uur
Wêreldtoermotorkampioenskap
Super GT
Super Formula
MJF Superfiets
D1 Grand Prix
Super Taikyu
Grand Prix-renbaan (2003–)
Lengte5.807 km (3.609 mi)
Draaie17
Rondterekord1:31.540 (Vlag van Finland Kimi Räikkönen,
McLaren MP4-20, 2005)
Motorfiets Grand Prix-baan (2004–)
Lengte5.821 km (3.617 mi)
Draaie17
Rondterekord2:07.110[1] (Vlag van Japan Kousuke Akiyoshi,
TSR Honda CBR1000RR, 2009)
Oosbaan
Lengte2.243 km (1.394 mi)
Draaie7
Rondterekord0:53.885 (Vlag van Switserland Alain Menu,
Chevrolet Cruze, 2012)
Wesbaan
Lengte3.466 km (2.154 mi)
Draaie9
Oorspronklike baan (1962–1982)
Lengte6.004 km (3.728 mi)
Draaie17
Rondterekord1:34.247 (Vlag van Japan Aguri Suzuki,
Ralt Formule 3-motor, 1982)

Die Suzuka Internasionale Renbaan of Suzuka Circuit (鈴鹿 サ ー キ ッ ト Suzuka Sākitto) is 'n Formule Een motorsport- en motorfietsrenbaan geleë in Ino, Suzuka, Mie Prefektuur, in Japan.

Dit word bedryf deur Mobilityland Corporation, 'n filiaal van die Honda Motor Co, Ltd. Dit is die tuiste van onder andere die jaarlikse Japannese Grand Prix en het 'n kapasiteit van 155,000.

Geskiedenis

Suzuka is in 1962 ontwerp as 'n Honda-toetsbaan deur die Nederlander John "Hans" Hugenholtz. Dit is een van die min bane ter wêreld om 'n "figuur-8" uitleg te hê, met die 1,2 km agterste pylvak wat die voorste gedeelte kruis deur middel van 'n oorbrug.

Other Languages