Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande

South Georgia and the South Sandwich Islands
Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande
Vlag van Suid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeWapen van Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande
VlagWapen
Nasionale leuse:
Leo Terram Propriam Protegat
(Latyns vir: "Laat [of mag] die Leeu sy eie land beskerm")
Volkslied: God Save the Queen
Ligging van Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande
HoofstadGrytviken

54°17′S 36°30′W / 54°17′S 36°30′W / -54.283; -36.500

Grootste stadGrytviken
Amptelike taleEngels (de facto)
Regering

Monarg
• Goewerneur
• Verantwoordelike
Britse minister
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
Colin Roberts

Mark Simmonds
Onafhanklikheid
Britse oorsese gebied
• Huidige grondwet


3 Oktober 1985
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
3 903 km2  
1 507 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2006-skatting
 - Digtheid
 
30 (-)
0,005 / km2
0,013 / myl2
GeldeenheidPond sterling (GBP)
Tydsone
 - Somertyd
GST (UTC-2)
nie toegepas nie (UTC-2)
Internet-TLD.gs
Skakelkode+500
Kaart van Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande
Lande, wat Argentinië se eis steun van soewereiniteit oor die Falkland-eilande, Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande.
Lande, wat die Verenigde Koninkryk se eis steun van soewereiniteit oor die Falkland-eilande, Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande.

Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande (Engels: South Georgia and the South Sandwich Islands, Spaans: Islas Georgias del Sur y Sandwich del Sur) is 'n argipel in die suidelike Atlantiese Oseaan. Die eilande het 'n bevolking van twee mense in die hoofstad Grytviken.[1]

Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande lê suidoos van Suid-Amerika en word sedert 1925 deur Argentinië geëis. Argentinië het die eilande in 1982 beset, maar is deur die Verenigde Koninkryk in die Falklandoorlog verslaan.[2]

Die eilande is 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie[3] met' n grondwet wat in 1985 aangeneem en in 2009 gewysig is om die reg van selfbeskikking van die bevolking te herhaal.[4]

Verwysings

  1. (en) CIA World Factbook 2010
  2. (en) Duncan Anderson: The Falklands War 1982, (Essential Histories Band 15), Oxford 2002. ISBN 978-1-84176-422-1
  3. (en) L.L. Ivanov et al. The Future of the Falkland Islands and Its People. Sofia: Manfred Wörner Foundation, 2003. 96 bl. ISBN 954-91503-1-3
  4. (en) Chapter 1 of the Falkland Islands Constitution. 5th November 2008 (came into force on 1 January 2009). UK Office of Public Sector Information.
Other Languages
srpskohrvatski / српскохрватски: Južna Georgija i arhipelag Južni Sandwich