Stoomenjin

Beginsel van Newcomen se stoomenjin
'n Stoomenjin in werking.

'n Stoomenjin is 'n hitte-enjin wat meganiese werk doen deur stoom as 'n werkende vloeier te gebruik.

Die idee om kookwater te gebruik met die doel om meganiese beweging te produseer het 'n lang geskiedenis, wat omtrent 2 000 jaar terug dateer. Die vroeë toestelle was nie praktiese kragprodusente nie, maar in die laaste 300 jaar het meer gevorderde ontwerpe wat bruikbare krag kon produseer 'n hoofbron van meganiese krag geword. Dit het gelei tot die Industriële Revolusie, wat begin het met toepassings vir mynwaterverwydering deur vakuumenjins te gebruik. Ontwikkelings wat daarop gevolg het, het die energie van stoom wat onder druk geplaas is gebruik deur dit om te skakel na roterende beweging. Dit het die aandrywing van vervaardigingsmasjinerie verbreed, en die bedryf daarvan in staat gestel om enige plek waar water en hout- of steenkoolbrandstowwe verkry kon word. Voorheen was dit beperk tot die ligging van waterwiele of windmeule. Hierdie kragbron sou later toegepas word in hoofaandryfmasjiene, beweegbare toestelle soos stoomtrekkers en spoorweg lokomotiewe. Moderne stoomturbines genereer omtrent 80% van die elektriese krag in die wêreld deur 'n verskeidenheid hittebronne te gebruik.

Stoomenjins is tipies buitebrandenjins, alhoewel ander eksterne hittebronne soos sonkrag, kernkrag of geotermiese krag ook gebruik kan word. Die hittesiklus is bekend as die Rankine-siklus.

In die algemene taalgebruik kan "stoomenjin" verwys na geïntegreerde stoomaanlegte soos spoorweg stoomlokomotiewe en draagbare enjins, of selfs die masjien alleen, soos in balkenjins en stasionêre stoomenjins. Gespesialiseerde toestelle soos stoomhammers en stoomheimasjiene is afhanklik van 'n stoomvoorraad vanaf 'n aparte stoomketel.

Other Languages
Alemannisch: Dampfmaschine
aragonés: Maquina de vapor
العربية: محرك بخاري
অসমীয়া: ভাপ ইঞ্জিন
azərbaycanca: Buxar maşını
башҡортса: Пар машинаһы
беларуская (тарашкевіца)‎: Парасілавая ўстаноўка
български: Парна машина
bosanski: Parna mašina
čeština: Parní stroj
Cymraeg: Peiriant ager
Deutsch: Dampfmaschine
Ελληνικά: Ατμομηχανή
English: Steam engine
Esperanto: Vapormaŝino
eesti: Aurumasin
euskara: Lurrun-makina
suomi: Höyrykone
Võro: Aurumoodor
Gaeilge: Inneall gaile
Gàidhlig: Inneal-smùide
हिन्दी: भाप का इंजन
hrvatski: Parni stroj
magyar: Gőzgép
հայերեն: Շոգեմեքենա
interlingua: Motor de vapor
Bahasa Indonesia: Mesin uap
íslenska: Gufuvél
italiano: Motore a vapore
日本語: 蒸気機関
Patois: Stiim injin
Basa Jawa: Mesin uwab
қазақша: Бу машинасы
ಕನ್ನಡ: ಉಗಿಯಂತ್ರ
한국어: 증기기관
Кыргызча: Буу машинасы
lietuvių: Garo mašina
latviešu: Tvaika dzinējs
македонски: Парна машина
മലയാളം: ആവിയന്ത്രം
монгол: Уурын машин
Bahasa Melayu: Enjin wap
नेपाल भाषा: स्टिम इन्जिन
Nederlands: Stoommachine
norsk nynorsk: Dampmaskin
norsk: Dampmaskin
português: Motor a vapor
Runa Simi: Wapsi kuyuchina
română: Motor cu abur
русиньскый: Парова машына
srpskohrvatski / српскохрватски: Parna mašina
Simple English: Steam engine
slovenčina: Parný stroj
slovenščina: Parni stroj
српски / srpski: Парна машина
svenska: Ångmaskin
Kiswahili: Injini ya mvuke
Türkçe: Buhar makinesi
татарча/tatarça: Bu yörtkeçe (maşina)
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: ھور ماشىنىسى
українська: Парова машина
oʻzbekcha/ўзбекча: Bugʻ mashinasi
vepsän kel’: Purumašin
Tiếng Việt: Động cơ hơi nước
吴语: 蒸汽机
ייִדיש: דאמפמאטאר
中文: 蒸汽机
Bân-lâm-gú: Cheng-khì ki-koan
粵語: 蒸氣機