Spaans

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Spanjaarde.
Spaans
español, castellano
Gepraat in:Vlag van Argentinië Argentinië
Vlag van Bolivië Bolivië
Vlag van Chili Chili
Vlag van Colombia Colombia
Vlag van Costa Rica Costa Rica
Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek
Vlag van Ecuador Ecuador
Vlag van Ekwatoriaal-Guinee Ekwatoriaal-Guinee
Vlag van El Salvador El Salvador
Vlag van Filippyne Filippyne
Vlag van Grenada Grenada
Vlag van Guatemala Guatemala
Vlag van Honduras Honduras
Vlag van Kuba Kuba
Vlag van Marokko Marokko
Vlag van Meksiko Meksiko
Vlag van Nicaragua Nicaragua
Vlag van Panama Panama
Vlag van Paraguay Paraguay
Vlag van Peru Peru
Vlag van Spanje Spanje
Vlag van Uruguay Uruguay
Vlag van Venezuela Venezuela
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vlag van Wes-Sahara Wes-Sahara 
Gebied:Amerikas en Suid-Europa
Totale sprekers:426 miljoen (moedertaal)
91 miljoen (tweede taal)[1] 
Rang:3
Taalfamilie:Indo-Europees
 Romaans
  Wes-Romaans
   Gallo-Iberies
    Ibero-Romaans
     Wes-Iberies
      Spaans 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Flag of the United Nations Verenigde Nasies
Vlag van die AU.png Afrika-unie
Flag of Europe Europese Unie
Vlag van Argentinië Argentinië
Vlag van Bolivië Bolivië
Vlag van Chili Chili
Vlag van Colombia Colombia
Vlag van Costa Rica Costa Rica
Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek
Vlag van Ecuador Ecuador
Vlag van Ekwatoriaal-Guinee Ekwatoriaal-Guinee
Vlag van El Salvador El Salvador
Vlag van Grenada Grenada
Vlag van Guatemala Guatemala
Vlag van Honduras Honduras
Vlag van Kuba Kuba
Vlag van Meksiko Meksiko
Vlag van Nicaragua Nicaragua
Vlag van Panama Panama
Vlag van Paraguay Paraguay
Vlag van Peru Peru
Vlag van Puerto Rico Puerto Rico
Vlag van Spanje Spanje
Vlag van Uruguay Uruguay
Vlag van Venezuela Venezuela
Vlag van Wes-Sahara Wes-Sahara
Flag of Arizona.svg Arizona
Flag of Florida.svg Florida
Flag of California.svg Kalifornië
Flag of New Mexico.svg Nieu-Meksiko
Flag of Texas.svg Texas
Gereguleer deur:Asociación de Academias de la Lengua Española
Taalkodes
ISO 639-1:es
ISO 639-2:spa
ISO 639-3:spa 
Verspreiding van Spaans
██ Spaans is die enigste amptelike taal op nasionale vlak ██ Spaans is 'n mede-amptelike taal
Verspreiding van Spaanse dialekte
Gebruik van die terme español of castellano volgens Spaanstalige lande

Spaans (español [espaˈɲol]) of Kastiliaans (castellano [kasteˈʎano] ), van 'Kastilië', is 'n Romaanse taal en die derde grootste taal van die wêreld naas Engels en Chinees. Spaans word deur meer as 500 miljoen mense gepraat. Die meeste daarvan woon in Latyns-Amerika.

Die Spaanse standaardtaal ontstaan in die 13de eeu uit die streektaal van Kastilië (die gebied rondom Toledo en Madrid).

Uitspraak van Spaans

Die uitspraak en spelling van Spaans is, in vergelyking met die van baie ander tale, redelik eenvoudig. Die spelling is grotendeels foneties: daar is vir die grootste deel een eenduidige verhouding tussen geskrewe letters en die uitspraak van klanke.

Reëls en voorbeelde:

SpaansUitspraakvoorbeeld
cvoor e of i: soos die Engelse th in Europese Spaans (maar soos s in Latyns-Amerika)
oorblywende gevalle: k
cerveza (bier)
casa (huis)
chsoos die "tj" klank in Afrikaans in tjopshecho (gemaak, gedaan)
dstom aan die einde van 'n woordciudad (stad)
gsoos die gh in ghoen of die g in berge
voor i of e as sagte g
ganar (wen)
gente (mense), Girona (Gerona)
guvoor e of i soos gh in ghoen of die g in bergeguerra (oorlog)
gw (g soos in garçon, w soos in die Engelse "watch")desagüe (afwatering)
hword nie uitgespreek nie
hotel, prohibido (verbode),
huw (soos in Washington)
huevo (eier),
i
ie
ie
je
ilimitado (onbegrens)
fiebre (koorts),
jsagte gtrabajo (werk)
ll (LL)lj (zj in Argentinië, j in Colombia, Meksiko)calle (straat)
ñnjmañana (môre)
uoeuno (1)
xin Meksiko: sagte g, of sj (soos in Sjinees)México
vb (in die middel van 'n woord sag, amper soos w)venado (hert)
zsoos die Engelse th (s in Latyns-Amerika)zapatero (skoenmaker)

Die klemtoon lê op die laaste lettergreep, maar op die een na laaste as die woord op 'n klinker, -n of -s eindig. As hiervan word afgewyk word staan daar 'n aksent op die beklemtoonde klinker (bv. fármaco (geneesmiddel), Córdoba).

Wie die basisreëls van die Spaanse spelling en uitspraak leer, kan daarom na 'n bietjie oefening enige teks sonder probleme lees. Daar is egter wel verskillende Spaanse dialekte en streektale. Die uitspraak in die omgewing van die Spaanse hoofstad Madrid klink anders as dié in Andalusië, en die Spaans wat in Spanje gepraat word, klink ook anders as hoe dit in Suid- en Sentraal-Amerika gepraat word. Ook binne die Latyns-Amerikaanse lande is daar verskillende streeksvariante.

Katalaans is 'n selfstandige taal.

Geografiese verspreiding

Lande met 'n merkwaardige aantal Spaanse sprekers
Alfabetiese volgordeAantal moedertaalsprekers
  1. Amerikaanse Maagde-eilande (3 980)
  2. Andorra (40 000)
  3. Argentinië (41 248 000)
  4. Aruba (105 000)
  5. Australië (150 000)
  6. Belize (130 000)
  7. Bolivië (7 010 000)
  8. Bonaire (5 700)
  9. Brasilië (19 700 000)
  10. Chili (18 000 000)
  11. China (250 000)
  12. Colombia (47 000 000)
  13. Costa Rica (4 220 000)
  14. Curaçao (112 450)
  15. Dominikaanse Republiek (8 850 000)
  16. Duitsland (410 000)
  17. Ecuador (10 946 000)
  18. Ekwatoriaal-Guinee (447 000)
  19. El Salvador (6 859 000)
  20. Filippyne (2 900 000)
  21. Finland (17 200)
  22. Frankryk (2 100 000)
  23. Frans-Guyana (13 000)
  24. Guatemala (8 163 000)
  25. Guyana (198 000)
  26. Haïti (1 650 000)
  27. Honduras (7 267 000)
  28. Israel (160 000)
  29. Italië (455 000)
  30. Japan (500 000)
  31. Kanada (272 000)
  32. Koeweit (1 700)
  33. Kuba (11 285 000)
  34. Libanon (2 300)
  35. Marokko (960 706)
  36. Meksiko (125 000 000)
  37. Nederland (17 600)
  38. Nicaragua (5 503 000)
  39. Nieu-Seeland (26 100)
  40. Oostenryk (1 970)
  41. Panama (3 108 000)
  42. Paraguay (4 737 000)
  43. Peru (26 152 265)
  44. Portugal (1 750 000)
  45. Puerto Rico (4 017 000)
  46. Roemenië (7 000)
  47. Rusland (1 200 000)
  48. Spanje (44 400 000)
  49. Suid-Korea (90 000)
  50. Swede (39 700)
  51. Switserland (172 000)
  52. Trinidad en Tobago (32 200)
  53. Turkye (29 500)
  54. Uruguay (3 442 000)
  55. Verenigde Koninkryk (900 000)
  56. Verenigde State (41 000 000)
  57. Venezuela (26 021 000)
  58. Wes-Sahara (341 000)
  1. Meksiko (125 000 000)
  2. Colombia (45 600 000)
  3. Spanje (44 400 000)
  4. Argentinië (41 248 000)
  5. Verenigde State (41 000 000)
  6. Peru (26 152 265)
  7. Venezuela (26 021 000)
  8. Brasilië (19 700 000)
  9. Chili (18 000 000)
  10. Kuba (11 285 000)
  11. Ecuador (10 946 000)
  12. Dominikaanse Republiek (8 850 000)
  13. Guatemala (8 163 000)
  14. Honduras (7 267 000)
  15. Bolivië (7 010 000)
  16. El Salvador (6 859 000)
  17. Nicaragua (5 503 000)
  18. Paraguay (4 737 000)
  19. Costa Rica (4 220 000)
  20. Puerto Rico (4 017 000)
  21. Uruguay (3 442 000)
  22. Panama (3 108 000)
  23. Filippyne (2 900 000)
  24. Frankryk (2 100 000)
  25. Portugal (1 750 000)
  26. Haïti (1 650 000)
  27. Rusland (1 200 000)
  28. Marokko (960 706)
  29. Verenigde Koninkryk (900 000)
  30. Japan (500 000)
  31. Italië (455 000)
  32. Ekwatoriaal-Guinee (447 000)
  33. Duitsland (410 000)
  34. Wes-Sahara (341 000)
  35. Kanada (272 000)
  36. China (250 000)
  37. Guyana (198 000)
  38. Switserland (172 000)
  39. Israel (160 000)
  40. Australië (150 000)
  41. Belize (130 000)
  42. Curaçao (112 450)
  43. Aruba (105 000)
  44. Suid-Korea (90 000)
  45. Andorra (40 000)
  46. Swede (39 700)
  47. Trinidad en Tobago (32 200)
  48. Turkye (29 500)
  49. Nieu-Seeland (26 100)
  50. Nederland (17 600)
  51. Finland (17 200)
  52. Frans-Guyana (13 000)
  53. Roemenië (7 000)
  54. Bonaire (5 700)
  55. Amerikaanse Maagde-eilande (3 980)
  56. Libanon (2 300)
  57. Oostenryk (1 970)
  58. Koeweit (1 700)

'n Vergelyking tussen Spaans en ander Romaanse tale

LatynSpaansPortugeesKatalaansItaliaansFransBetekenis en aantekeninge
nosnosotrosnósnosaltresnoinous (nous autres in Kanadese Frans)ons ("ander" mense)
germānum, fraterhermanoirmãogermàfratellofrèrebroer
dies Martis
(Klassieke Latyn)
martesterça-feira
(Kerklatyn tertia feria)
dimartsmartedimardiDinsdag
cantiōnemcancióncançãocançócanzonechansonlied
magis or plusmás
(selde: plus)
mais
(in die argaïese taal ook chus)
méspiùplusmeer

(Romaans mai)

manūm sinistrammano izquierdamão esquerda
(verouderd ook sẽestra)
mà esquerramano sinistramain gauchelinkerhand

(Baskies: esku ezkerra)

nullam rem natam
(letterlik "geen gebore ding nie")
nadanada
(verouderd ook rem)
resnienterienniks

Verwysings

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Spanish". Ethnologue. Besoek op 2 Maart 2016.

Eksterne skakels

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Spaans


Italiese tale
Italiese groepOskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
IberoromaansAragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Spaans
GalloromaansLangues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
GalloitaliesLombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
RetoromaansRomansch | Ladinies | Friulaans
ItaloromaansDalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-RomaansKorsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
BalkanromaansAroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
KunstaleInterlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova


Other Languages
адыгабзэ: Испаныбзэ
Akan: Spanish
Alemannisch: Spanische Sprache
አማርኛ: እስፓንኛ
Aymar aru: Kastilla aru
azərbaycanca: İspan dili
башҡортса: Испан теле
žemaitėška: Ispanu kalba
Bikol Central: Tataramon na Espanyol
беларуская: Іспанская мова
беларуская (тарашкевіца)‎: Гішпанская мова
български: Испански език
भोजपुरी: स्पेनिश भाषा
bamanankan: Espankan
བོད་ཡིག: སེ་པན་སྐད།
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: স্প্যানিশ ঠার
brezhoneg: Spagnoleg
bosanski: Španski jezik
ᨅᨔ ᨕᨘᨁᨗ: ᨅᨔ ᨔᨄᨎᨚᨒ
català: Castellà
Chavacano de Zamboanga: Lengua Español
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Să̤-băng-ngà-ngṳ̄
Cebuano: Kinatsila
Chamoru: Españót
qırımtatarca: İspan tili
čeština: Španělština
kaszëbsczi: Szpańsczi jãzëk
словѣньскъ / ⰔⰎⰑⰂⰡⰐⰠⰔⰍⰟ: Їспанїискъ ѩꙁꙑкъ
Чӑвашла: Испан чĕлхи
Cymraeg: Sbaeneg
Zazaki: İspanyolki
dolnoserbski: Špańšćina
ދިވެހިބަސް: އިސްޕެނިޝް
eʋegbe: Spangbe
emiliàn e rumagnòl: Spagnôl
Esperanto: Hispana lingvo
español: Idioma español
euskara: Gaztelania
estremeñu: Luenga castellana
føroyskt: Spanskt mál
français: Espagnol
arpetan: Castilyan
Nordfriisk: Spoonsk spriak
Frysk: Spaansk
Gaeilge: An Spáinnis
Gagauz: İspan dili
贛語: 西班牙語
kriyòl gwiyannen: Èspangnòl
Gàidhlig: Spàinntis
Avañe'ẽ: Karaiñe'ẽ
ગુજરાતી: સ્પેનિશ ભાષા
Gaelg: Spaainish
客家語/Hak-kâ-ngî: Sî-pân-ngà-ngî
עברית: ספרדית
Fiji Hindi: Spanish bhasa
hornjoserbsce: Španišćina
Kreyòl ayisyen: Lang panyòl
հայերեն: Իսպաներեն
interlingua: Lingua espaniol
Bahasa Indonesia: Bahasa Spanyol
Interlingue: Hispan
ГӀалгӀай: ХIиспаной мотт
íslenska: Spænska
italiano: Lingua spagnola
ᐃᓄᒃᑎᑐᑦ/inuktitut: ᓯᐸᐃᓂᑎᑐᑦ
日本語: スペイン語
Patois: Panish
la .lojban.: sanbau
ქართული: ესპანური ენა
Qaraqalpaqsha: İspan tili
Адыгэбзэ: Эспаныбзэ
Kongo: Kispanya
қазақша: Испан тілі
kalaallisut: Spanskisut
ភាសាខ្មែរ: ភាសាអេស្ប៉ាញ
한국어: 스페인어
Перем Коми: Эспаннёл кыв
къарачай-малкъар: Испан тил
Ripoarisch: Schpanische Sproch
kernowek: Spaynek
Кыргызча: Испан тили
Lëtzebuergesch: Spuenesch
лакку: Спанс маз
лезги: Испан чIал
Lingua Franca Nova: Espaniol (lingua)
Limburgs: Castiliaans
lingála: Lispanyoli
لۊری شومالی: زڤون اْسپانیایی
lietuvių: Ispanų kalba
latviešu: Spāņu valoda
олык марий: Испан йылме
Māori: Reo Pāniora
Minangkabau: Bahaso Spanyol
македонски: Шпански јазик
монгол: Испани хэл
кырык мары: Испани йӹлмӹ
Bahasa Melayu: Bahasa Sepanyol
မြန်မာဘာသာ: စပိန်ဘာသာစကား
مازِرونی: ایسپانیولی
Dorerin Naoero: Dorerin Pain
Nāhuatl: Caxtillahtolli
Napulitano: Lengua spagnuola
Plattdüütsch: Spaansche Spraak
Nedersaksies: Spaans
नेपाल भाषा: स्पेनी भाषा
Nederlands: Spaans
norsk nynorsk: Spansk
norsk: Spansk
Novial: Spanum
Nouormand: Espangnô
Sesotho sa Leboa: Sespan
Diné bizaad: Naakaii bizaad
Chi-Chewa: Chispanezi
occitan: Espanhòu
Livvinkarjala: Ispanien kieli
Pangasinan: Salitan Espanyol
Kapampangan: Espanyol (amanu)
Papiamentu: Spaño
Picard: Éspaingnol
Deitsch: Schpaanisch
Norfuk / Pitkern: Spanish
Piemontèis: Lenga spagneula
پنجابی: ہسپانوی
português: Língua castelhana
Runa Simi: Kastilla simi
rumantsch: Lingua spagnola
română: Limba spaniolă
armãneashti: Limba ispańolâ
tarandíne: Lènga spagnole
русиньскый: Шпанєльскый язык
Kinyarwanda: Icyesipanyole
संस्कृतम्: स्पैनिश भाषा
саха тыла: Испаан тыла
sicilianu: Lingua spagnola
davvisámegiella: Spánskkagiella
Sängö: Espanyöl
srpskohrvatski / српскохрватски: Španski jezik
Simple English: Spanish language
slovenčina: Španielčina
slovenščina: Španščina
Gagana Samoa: Fa'asipaniolo
chiShona: ChiSpanish
Soomaaliga: Af-Isbaanish
српски / srpski: Шпански језик
Sranantongo: Spanyorotongo
SiSwati: Sipanishi
Sesotho: Sespain
Seeltersk: Spoanske Sproake
svenska: Spanska
Kiswahili: Kihispania
Türkmençe: Ispan dili
Setswana: Sespan
Tok Pisin: Tok Spen
Türkçe: İspanyolca
Xitsonga: Xipaniya
татарча/tatarça: Испан теле
Twi: Spanish
reo tahiti: Reo Paniora
тыва дыл: Испан дыл
удмурт: Испан кыл
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: ئىسپان تىلى
українська: Іспанська мова
oʻzbekcha/ўзбекча: Ispan tili
Tshivenda: Spanish
vepsän kel’: Ispanijan kel'
Tiếng Việt: Tiếng Tây Ban Nha
West-Vlams: Spoans
Volapük: Spanyänapük
Winaray: Kinatsila
Wolof: Wu-ispaañ
吴语: 西班牙语
isiXhosa: IsiSpain
მარგალური: ესპანური ნინა
ייִדיש: שפאניש
Yorùbá: Èdè Spéìn
Vahcuengh: Vah Sihbanhyaz
Zeêuws: Spaons
中文: 西班牙语
文言: 西班牙語
Bân-lâm-gú: Se-pan-gâ-gí
粵語: 西班牙文
isiZulu: IsiSpeyini