Soedan
English: Sudan

Hierdie artikel handel oor die land. Vir die gebied, sien Soedan (gebied).
جمهورية السودان
Jumhūriyyat as-Sūdān (Arabies)
Republic of the Sudan (Engels)
Republiek Soedan
Vlag van SoedanEmbleem van Soedan
VlagEmbleem
Nasionale leuse: النصر لنا
An-Naṣr lanā
(Arabies vir: "Oorwinning is ons s'n")
Volkslied: نحن جند الله، جند الوطن
Nahnu Jund Allah Jund Al-watan
(Arabies vir: "Ons is die soldate van God, die soldate van die Nasie")
Ligging van Soedan
HoofstadKhartoem

15°38′N 32°32′O / 15°38′N 32°32′O / 15.633; 32.533

Grootste stadOmdoerman

15°39′N 32°29′O / 15°39′N 32°29′O / 15.650; 32.483

Amptelike taleArabies en Engels[1]
Regering


• Oorgangsraadvoorsitter
Eerste minister
Federale parlementêre
republiek onder 'n
oorgangsregering
Abdel Fattah al-Burhan
Abdalla Hamdok
Onafhanklikheid
Vorming
• Nubiese koninkryke
• Sennar-dinastie
• Unifikasie met Egipte
• Anglo-Egiptiese Soedan
• Onafhanklikheid van die
Verenigde Koninkryk
en Egipte
• Huidige grondwet
Suid-Soedanese wegbreek
Staatsgreep


3500 v.C.
1504[2]
1820
1899


1 Januarie 1956
9 Januarie 2005
9 Julie 2011
11 April 2019
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 886 068 km2  (15de)
728 215 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2019-skatting
 - 2008-sensus
 - Digtheid
 
41 592 539[3] (35ste)
30 894 000[4] (omstrede)
21,3 / km2
55,2 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$176,721 miljard[5]
$4 089[5]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$31,468 miljard[5]
$728[5]

MOI (2017)Green Arrow Up Darker.svg 0,502[6] (167ste)  –  medium
Gini (2009)35,4[7] –  laag
GeldeenheidPond (SDG)
Tydsone
 - Somertyd
OAT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD.sd, سودان.
Skakelkode+249

Soedan (Arabies: السودان, as-Sūdān; Engels: Sudan, [suˈdɑːn, -ˈdæn], ), amptelik die Republiek Soedan (Arabies: جمهورية السودان, Jumhūriyyat as-Sūdān; Engels: Republic of the Sudan), ook bekend as Noord-Soedan sedert Suid-Soedan se onafhanklikheid, is 'n land in Noord-Afrika en die derde grootste land van AfrikaAlgerië en die Demokratiese Republiek van die Kongo. Dit grens aan Libië in die noordweste, Egipte in die noorde, Tsjad en die Sentraal-Afrikaanse Republiek in die weste, Suid-Soedan in die suide, Ethiopië en Eritrea in die ooste en die Rooisee in die noordooste. Khartoem is die hoofstad en Omdoerman die grootste stad van Soedan.

Nasa-Satellietbeeld van Soedan
Kaart van Soedan en Darfoer

Soedan beslaan 'n oppervlakte van 1 886 068 km² en 'n bevolking van 41 592 539 in 2019 gehad. Op 9 Julie 2011 verklaar Suid-Soedan sy onafhanklikheid van Soedan; voordat was Soedan volgens oppervlakte die grootste land van Afrika. Die Nylrivier vloei in 'n noordelike rigting deur die land, wat deur die saamvloei van die Blou Nyl en die Wit Nyl in die metropolitaanse gebied van Khartoem-Omdoerman-Bahri gevorm word.

Die naam van die land is afgelei van die geografiese gebied Soedan, wat suid van die Sahara van Wes- tot Oos-Sentraal-Afrika streek. Dit is afkomstig van die Arabiese bilād as-sūdān (بلاد السودان) en beteken "land van die swartes", 'n uitdrukking wat ná Wes- en Noord-Sentraal-Afrika verwys.[8]

Die naam is een van verskeie toponieme wat soortgelyke etimologieë deel, met die uiteindelike betekenis "land van die swartes" of soortgelyke betekenisse, met verwysing na die donker vel van die inwoners. Oorspronklik het die term Soedanese 'n negatiewe konnotasie in die gearabisierde Soedan gehad weens sy verband met swart slawe uit Afrika.

Die idee van 'n "Soedanese" nasionalisme het sy oorsprong in die 1930's en 1940's, toe dit deur jong intellektuele gewild gemaak is.[9]

Die vorige regering van Soedan onder president Omar al-Bashir is gereeld vir sy menseregskendings teenoor etniese en religieuse minderhede gekritiseer. Hy word deur die Internasionale Strafhof weens oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom gesoek.[10]

Other Languages
Acèh: Sudan
адыгабзэ: Судан
Akan: Sudan
Alemannisch: Sudan
አማርኛ: ሱዳን
aragonés: Sudán
Ænglisc: Sudan
العربية: السودان
ܐܪܡܝܐ: ܣܘܕܐܢ
مصرى: السودان
asturianu: Sudán
Aymar aru: Sudan
azərbaycanca: Sudan
تۆرکجه: سودان
башҡортса: Судан
Bali: Sudan
Boarisch: Sudan
žemaitėška: Sodans
Bikol Central: Sudan
беларуская: Судан
беларуская (тарашкевіца)‎: Судан
български: Судан
भोजपुरी: सूडान
Banjar: Sudan
bamanankan: Sudan
বাংলা: সুদান
བོད་ཡིག: སུའུ་ཏན།
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: সুদান
brezhoneg: Soudan
bosanski: Sudan
буряад: Судан
català: Sudan
Chavacano de Zamboanga: Sudán
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Sudan
нохчийн: Судан
Cebuano: Sudan
کوردی: سوودان
corsu: Sudan
qırımtatarca: Sudan
čeština: Súdán
Чӑвашла: Судан
Cymraeg: Swdan
dansk: Sudan
Deutsch: Sudan
Thuɔŋjäŋ: Thudän
Zazaki: Sudan
dolnoserbski: Sudan
डोटेली: सुडान
ދިވެހިބަސް: ސޫދާން
eʋegbe: Sudã
Ελληνικά: Σουδάν
English: Sudan
Esperanto: Sudano
español: Sudán
eesti: Sudaan
euskara: Sudan
estremeñu: Sudán
فارسی: سودان
suomi: Sudan
Võro: Sudaan
føroyskt: Sudan
français: Soudan
arpetan: Sodan
Nordfriisk: Sudaan
Frysk: Sûdan
Gaeilge: An tSúdáin
Gagauz: Sudan
Gàidhlig: Sudan
galego: Sudán
Avañe'ẽ: Sudano
गोंयची कोंकणी / Gõychi Konknni: सुदान
ગુજરાતી: સુદાન
Gaelg: Yn Toodaan
Hausa: Sudan
客家語/Hak-kâ-ngî: Sudan
עברית: סודאן
हिन्दी: सूडान
Fiji Hindi: Sudan
hrvatski: Sudan
hornjoserbsce: Sudan
Kreyòl ayisyen: Soudan
magyar: Szudán
հայերեն: Սուդան
interlingua: Sudan
Bahasa Indonesia: Sudan
Interlingue: Sudan
Igbo: Sudan
Ilokano: Sudan
ГӀалгӀай: Судан
Ido: Sudan
íslenska: Súdan
italiano: Sudan
日本語: スーダン
Patois: Sudan
la .lojban.: sudan
Jawa: Sudan
ქართული: სუდანი
Qaraqalpaqsha: Sudan
Taqbaylit: Sudan
Адыгэбзэ: Судан
Kabɩyɛ: Sudaanɩ
Kongo: Sudan
Gĩkũyũ: Sũdana
қазақша: Судан
ಕನ್ನಡ: ಸುಡಾನ್
한국어: 수단
kurdî: Sûdan
kernowek: Soudan
Кыргызча: Судан
Latina: Sudania
Lëtzebuergesch: Sudan
лезги: Судан
Lingua Franca Nova: Sudan
Luganda: Sudaani
Limburgs: Soedan
Ligure: Sudan
lumbaart: Sudan
lingála: Sudani
lietuvių: Sudanas
latviešu: Sudāna
Malagasy: Sodàna
македонски: Судан
മലയാളം: സുഡാൻ
монгол: Судан
मराठी: सुदान
кырык мары: Судан
Bahasa Melayu: Sudan
Malti: Sudan
မြန်မာဘာသာ: ဆူဒန်နိုင်ငံ
эрзянь: Судан
مازِرونی: سودان
Dorerin Naoero: Tudan
Nāhuatl: Sudan
Plattdüütsch: Sudan
Nedersaksies: Soedan
नेपाली: सुडान
नेपाल भाषा: सुदान
Nederlands: Soedan
norsk nynorsk: Sudan
norsk: Sudan
Novial: Sudan
Sesotho sa Leboa: Sudan
Chi-Chewa: Sudan
occitan: Sodan
Livvinkarjala: Sudan
Oromoo: Sudaan
ଓଡ଼ିଆ: ସୁଦାନ
Ирон: Судан
ਪੰਜਾਬੀ: ਸੁਡਾਨ
Kapampangan: Sudan
Papiamentu: Sudan
Deitsch: Sudan
पालि: सूडान
Norfuk / Pitkern: Sudan
polski: Sudan
Piemontèis: Sudan
پنجابی: سوڈان
پښتو: سوډان
português: Sudão
Runa Simi: Sudan
rumantsch: Sudan
română: Sudan
tarandíne: Sudan
русский: Судан
русиньскый: Судан
Kinyarwanda: Sudani
संस्कृतम्: सूडान
саха тыла: Судаан
ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ: ᱥᱩᱫᱟᱱ
sardu: Sudan
sicilianu: Sudan
Scots: Sudan
davvisámegiella: Sudan
Sängö: Sudäan
srpskohrvatski / српскохрватски: Sudan
Simple English: Sudan
slovenčina: Sudán
slovenščina: Sudan
Gagana Samoa: Sudan
chiShona: Sudan
Soomaaliga: Suudaan
shqip: Sudani
српски / srpski: Судан
SiSwati: ISudani
Sesotho: Sudan
Seeltersk: Sudan
Sunda: Sudan
svenska: Sudan
Kiswahili: Sudan
ślůnski: Sudan
Sakizaya: Sudan
தமிழ்: சூடான்
తెలుగు: సూడాన్
тоҷикӣ: Судон
ትግርኛ: ሱዳን
Türkmençe: Sudan
Tagalog: Sudan
Türkçe: Sudan
Xitsonga: Sudan
татарча/tatarça: Судан
удмурт: Судан
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: سۇدان
українська: Судан
اردو: سوڈان
oʻzbekcha/ўзбекча: Sudan
vèneto: Sudan
vepsän kel’: Sudan
Tiếng Việt: Sudan
Volapük: Sudän
Winaray: Sudan
Wolof: Sudaan
吴语: 苏丹
მარგალური: სუდანი
ייִדיש: סודאן
Yorùbá: Sudan
Vahcuengh: Sudan
Zeêuws: Soedan
中文: 苏丹
文言: 蘇丹
Bân-lâm-gú: Sudan
粵語: 蘇丹
isiZulu: ISudan