Sjoe

Sjoe
Sjoe word hier uitgebeeld met die hemele bo sy kop.
Sjoe word hier uitgebeeld met die hemele bo sy kop.
Soort god Egipties
God vanDie hemele
Naam in hiërogliewe
H6G43A40
Kultussentrum Heliopolis, Leontopolis
SimboolVolstruisveer
OuersAtoem
SibbesTefnoet
MetgeselTefnoet
KindersNoet en Geb
Portaal  Portaalicoon  Antieke Egipte

Sjoe ("leegheid", "hy wat opstaan") was in die Egiptiese mitologie een van die eerste gode van Heliopolis, die Ennead, en die verpersoonliking van die hemele

Familie

Sjoe en sy suster, Tefnoet (die godin van vogtigheid), is deur Atoem geskep. Hulle was die ouers van Noet (die godin van die lug) en Geb (die god van die aarde). Noet en Geb het vier kinders gehad: Osiris, Isis, Set en Nephthys. Sjoe se agterkleinkinders was Horus en Anoebis.

Sjoe is gewoonlik uitgebeeld met ’n anch, die simbool van lewe.

Other Languages
Alemannisch: Schu
العربية: شو (إله)
مصرى: شو
azərbaycanca: Şu
беларуская: Шу (міфалогія)
български: Шу (бог)
བོད་ཡིག: ཧྲུའུ།
brezhoneg: Chou
bosanski: Šu
čeština: Šu (bůh)
dansk: Shu
Deutsch: Schu
Esperanto: Ŝuo (dio)
eesti: Šu
فارسی: شو
suomi: Shu
français: Shou
עברית: שו (אל)
hrvatski: Šu
magyar: Su
հայերեն: Շու
italiano: Shu (divinità)
ქართული: შუ
lietuvių: Šu
македонски: Шу
മലയാളം: ഷൂ (ദേവൻ)
Nederlands: Sjoe
norsk: Shu
occitan: Sho
português: Shu
română: Shu
русский: Шу (божество)
srpskohrvatski / српскохрватски: Šu
Simple English: Shu (god)
slovenčina: Šu
slovenščina: Šu
српски / srpski: Су (митологија)
ไทย: ชู
Türkçe: Şu (mitoloji)
українська: Шу (міфологія)
اردو: دیوتا شو
Tiếng Việt: Shu
მარგალური: შუ