Sand

Woestynwinde skep kenmerkende patrone in fyn kwartssand
Kwartssandkorrels onder die mikroskoop, 200 maal vergroot

Sand is 'n korrelagtige materiaal wat natuurlik op aarde voorkom. Dit bestaan uit fyn korrels kwarts, rots of klip waarvan die grootte kan varieer. Tegnies gesproke is die term "sand" net 'n groottekategorie en verwys na materiaal wat groter as silt en kleiner as gruis is. Die term word dikwels ook gebruik om na die tekstuur van grond te verwys - die verhouding waarin sand, slik en klei voorkom. Grond, wat volgens sy massa-inhoud meer as 85 persent partikels met die grootte van sandkorrels bevat, word sanderig genoem.

Die samestelling van sand varieer grootliks, afhangende van plaaslike rotsbronne en ander omstandighede, maar die belangrikste bestanddeel in binnelandse omgewings op vastelande en in nie-tropiese kusgebiede is silika of silikondioksied (SiO2) wat meestal as kwarts voorkom. Die tweede belangrikste tipe sand is kalsiumkarbonaat, byvoorbeeld aragoniet, wat in die laaste 500 miljoen jaar deur verskillende lewensvorme soos byvoorbeeld koralle en skaaldiere gevorm is en tans veral in gebiede voorkom waar die ekostelsels al miljoene jare lank deur riwwe oorheers word soos die Karibiese See.

Kwartssand speel 'n belangrike ekonomiese rol as grondstof in 'n verskeidenheid bedrywe, waaronder die bou-, glas- en halfgeleierbedryf.

Other Languages
aragonés: Arena
Ænglisc: Sand
العربية: رمل
asturianu: Sable (material)
Aymar aru: Aqu
azərbaycanca: Qum (torpaq)
Boarisch: Sond
žemaitėška: Smėltės
беларуская: Пясок
беларуская (тарашкевіца)‎: Пясок
български: Пясък
Bahasa Banjar: Karangan
brezhoneg: Traezh
bosanski: Pijesak
català: Sorra
ᏣᎳᎩ: ᎾᏳ
Чӑвашла: Хăйăр
Cymraeg: Tywod
dansk: Sand
Deutsch: Sand
Zazaki: Qum
Ελληνικά: Άμμος
English: Sand
Esperanto: Sablo
español: Arena
eesti: Liiv
euskara: Harea
estremeñu: Arena
فارسی: ماسه
suomi: Hiekka
français: Sable
Gaeilge: Gaineamh
Gàidhlig: Gainmheach
galego: Area
עברית: חול
हिन्दी: बालू
hrvatski: Pijesak
Kreyòl ayisyen: Sab
magyar: Homok
Հայերեն: Ավազ
interlingua: Sablo
Bahasa Indonesia: Pasir
íslenska: Sandur
italiano: Sabbia
ᐃᓄᒃᑎᑐᑦ/inuktitut: ᓯᐅᕋᖅ
日本語:
Basa Jawa: Wedhi
ქართული: ქვიშა
қазақша: Құм
ಕನ್ನಡ: ಮರಳು
한국어: 모래
Кыргызча: Кум
Latina: Harena
Lëtzebuergesch: Sand
Limburgs: Zandj
lingála: Zɛ́lɔ
lietuvių: Smėlis
latviešu: Smiltis
македонски: Песок
മലയാളം: മണൽ
मराठी: वाळू
Bahasa Melayu: Pasir
မြန်မာဘာသာ: သဲ
Nāhuatl: Xālli
नेपाल भाषा: फि
Nederlands: Zand
norsk nynorsk: Sand
Nouormand: Sablloun
Diné bizaad: Séí
occitan: Arena
ਪੰਜਾਬੀ: ਰੇਤ
polski: Piasek
پنجابی: ریت
português: Areia
Runa Simi: Aqu
română: Nisip
armãneashti: Arinâ
tarandíne: Réne
русский: Песок
саха тыла: Кумах
sicilianu: Rina
Scots: Saund
سنڌي: واري
srpskohrvatski / српскохрватски: Pijesak
Simple English: Sand
slovenčina: Piesok
slovenščina: Pesek
chiShona: Jecha
Soomaaliga: Ciid
српски / srpski: Песак
Basa Sunda: Keusik
svenska: Sand
Kiswahili: Mchanga
தமிழ்: மணல்
ತುಳು: ಪೊಯ್ಯೆ
తెలుగు: ఇసుక
тоҷикӣ: Рег
ไทย: ทราย
Tagalog: Buhangin
Türkçe: Kum
українська: Пісок
اردو: ریت
Tiếng Việt: Cát
West-Vlams: Zand
walon: Såvlon
Winaray: Baras
中文:
粵語: