Saba

Saba
Vlag van SabaWapen van Saba
VlagWapen
Nasionale leuse: Remis Velisque
(Latyns vir: "Met spane en seile")
Volkslied: Saba you rise from the ocean
(Engels vir: "Saba jy styg uit die oseaan")
Ligging van Saba
HoofstadThe Bottom

17°37′N 63°14′W / 17°37′N 63°14′W / 17.617; -63.233

Grootste stadThe Bottom
Amptelike taleNederlands en Engels[1]
Regering

Monarg
Eerste minister
• Luitenant-goewerneur
Besondere munisipaliteit
binne Nederland
Willem-Alexander
Mark Rutte
Jonathan Johnson
Onafhanklikheid
Geïnkorporeer
• Datum

binne Nederland
10 Oktober 2010
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
13 km2  
5 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2013-skatting
 - Digtheid
 
1 991[2] (-)
150 / km2
400 / myl2
GeldeenheidAmerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD.nl, .ana[3]
Skakelkode+599-4
a. Gaan gestaak word.
Kaart wat Saba vertoon

Saba is 'n Nederlandse eiland in die Karibiese See. Tot 2010 het Saba deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar die eiland is sedert 10 Oktober 2010 'n besondere munisipaliteit binne Nederland.

Die amptelike taal is Nederlands en die volkstaal is Engels. Die hoofstad en grootste stad is The Bottom. Die eiland het 'n oppervlakte van 13 km² en 'n bevolking van 1 991 in 2013 gehad. Sedert 1 Januarie 2011 is die Amerikaanse dollar die amptelike geldeenheid.[4]

  • verwysings

Verwysings

  1. (nl) Invoeringswet openbare lichamen Bonaire, Sint Eustatius en Saba”. wetten.nl. URL besoek op 29 Augustus 2014.
  2. (nl) Bevolkingsontwikkeling Caribisch Nederland; geboorte, sterfte, migratie”. Central Bureau of Statistics: 2012. URL besoek op 29 Augustus 2014.
  3. (en) ISO 3166-1 decoding table”. International Organization for Standardization. URL besoek op 29 Augustus 2014.
  4. (nl) De Nederlandsche Bank - Bonaire, Sint Eustatius, Saba. Besoek op 29 Augustus 2014.


Vlag van die Koninkryk der Nederlande Koninkryk van die Nederlande Wapen van die Koninkryk der Nederlande
Lande:Aruba · Curaçao · Nederland · Sint Maarten
Provinsies in Nederland:Drenthe · Flevoland · Friesland · Gelderland · Groningen · Limburg · Noord-Brabant · Noord-Holland · Overijssel · Utrecht · Zeeland · Zuid-Holland
Besondere munisipaliteite in Nederland:Saba · Sint Eustatius


 
Lande en gebiede in Noord-Amerika
Lande: Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadine | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Clipperton - Guadeloupe - Martinique - Saint-Martin - Sint Bartolomeus‎ - Sint Pierre en Miquelon | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicoseilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika - Asië - Europa - Oseanië - Suid-Amerika

Other Languages
Alemannisch: Saba (Insel)
aragonés: Saba
العربية: سابا (جزيرة)
azərbaycanca: Saba
Boarisch: Saba
беларуская: Саба
български: Саба
brezhoneg: Saba
bosanski: Saba
català: Illa de Saba
čeština: Saba
Deutsch: Saba (Insel)
English: Saba
Esperanto: Saba
español: Isla de Saba
eesti: Saba saar
euskara: Saba
فارسی: سیبا
føroyskt: Saba
français: Saba
Nordfriisk: Saaba
Frysk: Saba
Gagauz: Saba
galego: Saba
客家語/Hak-kâ-ngî: Saba
עברית: סאבא
hrvatski: Saba
magyar: Saba
հայերեն: Սաբա կղզի
Bahasa Indonesia: Saba
italiano: Saba (isola)
日本語: サバ島
қазақша: Саба (арал)
한국어: 사바섬
Limburgs: Saba
lietuvių: Saba
latviešu: Saba
македонски: Саба
Nederlands: Saba
norsk: Saba (øy)
ਪੰਜਾਬੀ: ਸਾਬਾ
Papiamentu: Saba
پنجابی: سابا
português: Saba
română: Saba
русский: Саба (остров)
Scots: Saba
Simple English: Saba
српски / srpski: Саба
Basa Sunda: Saba
svenska: Saba (ö)
Kiswahili: Saba (kisiwa)
தமிழ்: சேபா
ไทย: ซาบา
Türkçe: Saba (ada)
українська: Саба (острів)
اردو: سابا
Tiếng Việt: Saba
West-Vlams: Saba
Winaray: Saba (purô)
中文: 薩巴
Bân-lâm-gú: Saba
粵語: 薩巴島