Ruimtependeltuig Enterprise

Ruimtependeltuig Enterprise in lanseerkonfigurasie.

Shuttle Patch.svg Ruimtependeltuig Enterprise (NASA-kenteken: OV-101) was NASA se eerste ruimtependeltuig. Dit is gebou vir NASA as deel van die Ruimtependeltuigprogram om toetsvlugte in die atmosfeer uit te voer. [1] Dit is gebou sonder enjins of 'n funksionele hitteskild en was dus nie in staat om na die ruimte te reis nie. Dit is onthul op 17 September 1976. [2]


Other Languages
português: Enterprise
Simple English: Space Shuttle Enterprise
slovenščina: Raketoplan Enterprise
українська: Ентерпрайз (шаттл)
Tiếng Việt: Tàu con thoi Enterprise