Rugbywêreldbeker 2003

Rugbywêreldbeker 2003
Toernooibesonderhede
Gasheer Vlag van Australië  Australië
Datums 10 Oktober – 22 November
Aantal nasies 20 (80 kwalifiseer)
Finale posisies
Kampioen  Gold medal blank.svg Vlag van Engeland Engeland
Naaswenner  Silver medal blank.svg Vlag van Australië Australië
Derde plek  Bronze medal blank.svg Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Toernooistatistiek
Wedstryde 48
Bywoning 1 837 547 (gem. 38 282 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Engeland Jonny Wilkinson (113)
Meeste drieë Vlag van Nieu-Seeland Doug Howlett (7)
Vlag van Nieu-Seeland Mils Muliaina (7)
1999
2007
Die Engelse nasionale rugbyspan nadat hulle in 2003 as die wêreldkampioene gekroon is.
Die Telstrastadion in Sydney tydens die 2003-Rugbywêreldbeker.

Die 2003-Rugbywêreldbeker was die vyfde Rugbywêreldbeker, die wêreldkampioenskap wat sedert 1987 elke vier jaar gehou word. Australië het van 10 Oktober tot 22 November 2003 as gasheer van die toernooi opgetree. 20 spanne vanuit verskeie lande het aan die toernooi deelgeneem.

Engeland wen die trofee nadat hulle Australië met 20 – 17 in die eindstryd klop en sodoende hulle eerste wêreldtitel inpalm. Nieu-Seeland eindig in die derde en Frankryk in die vierde plek.

Stede

Wedstryde was in die volgende stede gespeel:

Speelstede
Stad Stadion Kapasiteit Aantal wedstryde
Sydney Telstrastadion 83 500 7
Melbourne Telstra Dome 53 371 7
Brisbane Suncorpstadion 52 500 9
Perth Subiaco Ovaal 42 922 5
Sydney Auusiestadion 41 159 5
Adelaide Adelaide Ovaal 33 597 2
Townsville Dairy Farmers-stadion 24 843 3
Canberra Canberrastadion 24 647 4
Gosford Central Coast-stadion 20 119 3
Launceston Aurorastadion 19 891 1
Wollongong WIN-stadion 18 484 2
Other Languages