Rudolf Steiner

Rudolf Steiner
Steiner um 1905.jpg
Rudolf Steiner omstreeks 1905

GeboortenaamRudolf Joseph Lorenz Steiner
Gebore27 Februarie 1861
Kraljevec, Keiserryk Oostenryk (tans Kroasië)
Oorlede30 Maart 1925 (op 64)
Dornach, Switserland
NasionaliteitVlag van Oostenryk Oostenryk
VakgebiedMetafisika, epistemologie, filosofie van die wetenskap, esoterik, Christenskap
Beïnvloed deurFranz Brentano, Fichte, Goethe, Eduard von Hartmann, Hegel, Kant, Schelling, Schiller, Karl Julius Schröer
Invloed opOwen Barfield, Saul Bellow, Andrej Belyj, Josef Beuys, Martin Buber, Daniel Nicol Dunlop, Wassily Kandinsky, Edouard Schuré, Albert Schweitzer, Richard Tarnas, Valentin Tomberg

Rudolf Joseph Lorenz Steiner (* 27 Februarie 1861 in Kraljevec, Keiserryk Oostenryk, tans Kroasië; † 30 Maart 1925 in Dornach, Switserland) was 'n Oostenrykse esoteriese denker, filosoof en opvoedkundige wat veral bekendheid verwerf het as die grondlegger van die antroposofie, 'n esoteriese wêreldbeskouing wat by vroeëre esoteriese strominge soos teosofie, die Orde van die Rosekruisers, die Gnosis en die idealistiese filosofie aansluit.[1]

Met hierdie wêreldbeskouing as basis het Steiner aanbevelings gemaak vir 'n verskeidenheid lewensterreine, waaronder opvoedkunde (Waldorf-pedagogiek), kuns (euritmie), antroposofiese argitektuur, godsdiens (die Christegemeenskap) of landbou (biologies-dinamiese landbou).

Verwysings

  1. Gerhard Wehr: Rudolf Steiner. Leben - Erkenntnis - Kulturimpuls. Diederichs 2005, bl. 23
Other Languages
العربية: رودلف شتاينر
български: Рудолф Щайнер
bosanski: Rudolf Steiner
čeština: Rudolf Steiner
Esperanto: Rudolf Steiner
español: Rudolf Steiner
français: Rudolf Steiner
hrvatski: Rudolf Steiner
italiano: Rudolf Steiner
македонски: Рудолф Штајнер
Nederlands: Rudolf Steiner
norsk nynorsk: Rudolf Steiner
português: Rudolf Steiner
română: Rudolf Steiner
srpskohrvatski / српскохрватски: Rudolf Steiner
slovenčina: Rudolf Steiner
slovenščina: Rudolf Steiner
српски / srpski: Рудолф Штајнер
Türkçe: Rudolf Steiner
українська: Рудольф Штайнер
Tiếng Việt: Rudolf Steiner