Romeinse syfers

Ingang na afdeling LII (52) van die Colosseum, die Romeinse syfers is steeds sigbaar.

Romeinse syfers verwys na die syferstelsel wat deur die Romeinse Ryk gebruik is. Die Romeine het getalle voorgestel deur middel van 'n kombinasie van letters uit die Latynse alfabet. Die getalle 1 tot 10 is as volg geskryf:

I, II, III, IV, V, VI, VII, VIII, IX, en X.

Die alledaagse gebruik van Romeinse syfers in Europa het lank na die val van die Romeinse Ryk voortgeduur. Dit is eers vanaf die 14de eeu dat die moderne Arabiese syferstelsel hom geleidelik begin vervang het.

  • hoe om romeinse syfers te lees

Hoe om Romeinse syfers te lees

Sekere getalle word deur een letter voorgestel:

Romeinse syfer Getal
I 1
V 5
X 10
L 50
C 100
D 500
M 1000

Die ander getalle word deur 'n reeks van hierdie syfers voorgestel wat dan bymekaargetel word. Gewoonlik word die grootste syfers links van die kleiner syfers geskryf: XVII beteken X+V+I+I = 10+5+1+1 = 17. Maar, indien daar kleiner syfers aan die linkerkant van grotes staan, dan moet die klein syfers afgetrek in plaas van opgetel word: IX = 10-1 = 9, en XLIV = (50-10)+(5-1) = 44.

Other Languages
azərbaycanca: Rum rəqəmləri
تۆرکجه: رومی اعداد
башҡортса: Рим цифрҙары
беларуская (тарашкевіца)‎: Рымскія лічбы
български: Римски цифри
brezhoneg: Niveradur roman
bosanski: Rimski brojevi
dansk: Romertal
emiliàn e rumagnòl: Nùmer romàṅ
Esperanto: Romaj ciferoj
Nordfriisk: Röömsk taal
Avañe'ẽ: Papaha Rómapegua
hrvatski: Rimski brojevi
interlingua: Numeration roman
Bahasa Indonesia: Angka Romawi
日本語: ローマ数字
қазақша: Рим сандары
한국어: 로마 숫자
Кыргызча: Рим цифралары
Lëtzebuergesch: Réimesch Zuelen
Lingua Franca Nova: Numeros roman
македонски: Римски бројки
मराठी: रोमन अंक
Bahasa Melayu: Angka Rumi
Plattdüütsch: Röömsche Tallen
Nederlands: Romeinse cijfers
norsk nynorsk: Romartal
norsk: Romertall
Nouormand: Chiffes romaines
Sesotho sa Leboa: Lebadi la roma
português: Numeração romana
română: Cifre romane
sicilianu: Nùmmura rumani
srpskohrvatski / српскохрватски: Rimski brojevi
Simple English: Roman numeral
slovenčina: Rímska číslica
slovenščina: Rimske številke
Gagana Samoa: Fuainumera o Roma
српски / srpski: Римски бројеви
Kiswahili: Namba za Kiroma
Türkçe: Roma rakamları
oʻzbekcha/ўзбекча: Rim raqamlari
Tiếng Việt: Số La Mã
吴语: 罗马数字
ייִדיש: רוימישע צאל
中文: 罗马数字
Bân-lâm-gú: Lô-má sò͘-jī
粵語: 羅馬數字