Roman
English: Novel

Die stofomslag van Johannes Meintjes se roman, Stormvlei
Hierdie artikel bespreek die letterkundige begrip. Vir ander gebruike, sien roman (dubbelsinnig).

Die term roman verwys na 'n groot verskeidenheid van veral prosatekste wat van 'n oorwegende fiksionele aard is. Die kernelemente van die roman is die karakters, tyd, ruimte, en gebeure. In elke roman figureer karakters wat aan tyd en ruimte gebonde is. Die organisasie van hierdie gebeure lei tot die verhaalplan, oftewel intrige.

Geskiedenis

Die woord roman is in die twaalfde eeu gebruik om tussen werke in Romaans (die volkstaal) en Latyn (die formele taal) te onderskei. Die roman was dus die materiaal wat meer volksgewild was. Vanaf die dertiende eeu is die term gebruik vir avontuurlike verhale, totdat dit later in gebruik geneem is om na enige lang fiktiewe prosawerk te verwys. Die roman in sy huidige vorm as belangrikste eenheid in die verhalende prosa het egter eers in die afgelope paar eeue begin ontwikkel. Miguel de Cervantes Saavedra se Don Quijote (1605) word algemeen as die eerste roman in die moderne begrip beskou. In die agttiende eeu het die roman as genre in gewildheid toegeneem, met onder andere die werke van bekende Engelse skrywers soos Daniel Defoe, Samuel Richardson, en Henry Fielding.

Other Languages
Alemannisch: Roman
aragonés: Novela
العربية: رواية (أدب)
مصرى: روايه
asturianu: Novela
azərbaycanca: Roman
تۆرکجه: رومان
башҡортса: Роман
žemaitėška: Ruomans (literatūra)
Bikol Central: Nobela
беларуская: Раман
беларуская (тарашкевіца)‎: Раман
български: Роман
भोजपुरी: उपन्यास
বাংলা: উপন্যাস
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: উপন্যাস
brezhoneg: Romant
bosanski: Roman
буряад: Роман
català: Novel·la
нохчийн: Роман
کوردی: ڕۆمان
čeština: Román
kaszëbsczi: Pòwiesc
Чӑвашла: Роман
Cymraeg: Nofel
dansk: Roman
Deutsch: Roman
Zazaki: Roman
Ελληνικά: Μυθιστόρημα
English: Novel
Esperanto: Romano
español: Novela
eesti: Romaan
euskara: Eleberri
فارسی: رمان
suomi: Romaani
føroyskt: Skaldsøga
Frysk: Roman
Gaeilge: Úrscéal
贛語: 長篇小說
Gàidhlig: Nobhail
galego: Novela
Avañe'ẽ: Tembiasagua'u
ગુજરાતી: નવલકથા
Gaelg: Noaskeeal
עברית: רומן
हिन्दी: उपन्यास
Fiji Hindi: Novel
hrvatski: Roman
Kreyòl ayisyen: Woman
magyar: Regény
հայերեն: Վեպ
Արեւմտահայերէն: Վէպ
Bahasa Indonesia: Novel
Ilokano: Nobela
Ido: Romano
íslenska: Skáldsaga
italiano: Romanzo
日本語: 長編小説
Patois: Navl
Jawa: Novèl
ქართული: რომანი
Taqbaylit: Ungal
қазақша: Роман
ಕನ್ನಡ: ಕಾದಂಬರಿ
한국어: 장편소설
Кыргызча: Роман
Latina: Mythistoria
Lëtzebuergesch: Roman
Limburgs: Roman
lietuvių: Romanas
latviešu: Romāns
македонски: Роман
മലയാളം: നോവൽ
монгол: Тууж
मराठी: कादंबरी
Bahasa Melayu: Novel
Mirandés: Remanse
မြန်မာဘာသာ: ဝတ္ထု
مازِرونی: رمان
नेपाली: उपन्यास
Nederlands: Roman (literatuur)
norsk nynorsk: Roman
norsk: Roman
occitan: Roman
ਪੰਜਾਬੀ: ਨਾਵਲ
polski: Powieść
Piemontèis: Romanz (literatura)
پنجابی: ناول
پښتو: ناول
português: Romance
Runa Simi: Kawsay rikch'a
русский: Роман
русиньскый: Роман
саха тыла: Арамаан
sicilianu: Rumanzu
Scots: Novelle
سنڌي: ناول
srpskohrvatski / српскохрватски: Roman
සිංහල: නවකතාව
Simple English: Novel
slovenčina: Román
slovenščina: Roman
shqip: Romani
српски / srpski: Роман
Sunda: Novel
svenska: Roman
Kiswahili: Riwaya
тоҷикӣ: Роман
Tagalog: Nobela
Türkçe: Roman
татарча/tatarça: Роман
українська: Роман
اردو: ناول
oʻzbekcha/ўзбекча: Roman
Tiếng Việt: Tiểu thuyết
walon: Roman
Winaray: Nobela
吴语: 长篇小说
მარგალური: რომანი (პროზა)
ייִדיש: ראמאן
中文: 長篇小說