Rodrigues

Rodrigues
Kaart van Rodrigues
Kaart van Rodrigues
Geografie

LiggingMauritius, Indiese Oseaan
Koördinate19°43′S 63°25′O / 19°43′S 63°25′O / -19.717; 63.417
ArgipelMaskareense eilande
Totale eilande3
HoofeilandeRéunion, Mauritius, Rodrigues
Oppervlakte109 vk km
Hoogste puntMont Limon 398 m
Administrasie
Vlag van Mauritius Mauritius

HoofstadPort Mathurin
Grootste stadPort Mathurin (5 929)

Demografie
Bevolking37 922

Vlag van Rodrigues

Rodrigues (of Rodriguez) is een van die Maskareense eilande. Dit val onder beheer van Mauritius.

Rodrigues is in 1528 deur die Portugees Diogo Rodrigues ontdek.

Die eiland lê ongeveer 560 km ten ooste van Mauritius, in die middel van die Indiese Oseaan. Dit het 'n oppervlak van 109 km² en word deur 'n koraalrif omring. Die hoofstad is Port Mathurin.

In 1996 woon daar 35 000 mense. Die spreektaal is hoofsaaklik Mauritiaans kreools.

  • galery

Galery

Other Languages
башҡортса: Родригес (утрау)
беларуская: Радрыгес (востраў)
brezhoneg: Rodrigez
čeština: Rodrigues
dansk: Rodrigues
Zazaki: Rodrigues
English: Rodrigues
español: Isla Rodrigues
euskara: Rodrigues
suomi: Rodrigues
français: Rodrigues
galego: Rodrigues
Bahasa Indonesia: Rodrigues
italiano: Rodrigues
lietuvių: Rodrigesas
кырык мары: Родригес ошмаоты
Nederlands: Rodrigues (eiland)
norsk nynorsk: Rodrigues
norsk: Rodrigues
polski: Rodrigues
português: Rodrigues (ilha)
Scots: Rodrigues
српски / srpski: Родригеш
svenska: Rodrigues
Türkçe: Rodrigues
українська: Родригес (острів)
اردو: روڈریگس
Yorùbá: Rodrigues