Ridley Scott

Ridley Scott
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Ridley Scott in 2015

Gebore 30 November 1937
South Shields, graafskap Durham, Engeland
Alma mater Royal College of Art
Beroep Regisseur en rolprentvervaardiger
Huweliksmaat Felicity Heywood (1964, geskei in 1975)

Sandy Watson (1979, geskei in 1989) Giannina Facio (2015)

Kind(ers) Jake, Luke en Jordan

Sir Ridley Scott (* 30 November 1937) is 'n Engelse rolprentregisseur en -vervaardiger wie se kommersiële deurbraak in 1979 met die wetenskapsfiksiefilm Alien gekom het. Sy mees bekende werke is die neo-noir-distopiese wetenskapsfiksiefilm Blade Runner, die misdaaddrama Thelma & Louise (1991), die historiese drama Gladiator (2000, bekroon met die Oscar vir beste rolprent), die oorlogsrolprent Black Hawk Dawn (2001), die misdaadriller Hannibal (2001), die biografiese rolprent American Gangster (2007), en die wetenskapsfiksiefilms Prometheus (2012) en The Martian (2015).

Scott staan bekend vir sy atmosferiese en hoogs gekonsentreerde visuele styl. Alhoewel sy rolprente grootliks varieer ten opsigte van toneelskikking en die tydperk waarin hulle afspeel, beeld Ridley daarin dikwels merkwaardige stedelike omgewings uit, wat van 2de eeuse Rome (in Gladiator), 12de eeuse Jerusalem (Kingdom of Heaven) en Middeleeuse Engeland (Robin Hood) tot hedendaagse Mogadisjoe en die futuristiese stadlandskap van Los Angeles in Blade Runner strek. 'n Ander kenmerk van sy werke is sterk vroulike karakters.

Other Languages
aragonés: Ridley Scott
العربية: ريدلي سكوت
asturianu: Ridley Scott
беларуская: Рыдлі Скот
български: Ридли Скот
brezhoneg: Ridley Scott
bosanski: Ridley Scott
català: Ridley Scott
čeština: Ridley Scott
Cymraeg: Ridley Scott
Deutsch: Ridley Scott
Ελληνικά: Ρίντλεϊ Σκοτ
English: Ridley Scott
Esperanto: Ridley Scott
español: Ridley Scott
euskara: Ridley Scott
français: Ridley Scott
Gaeilge: Ridley Scott
galego: Ridley Scott
hrvatski: Ridley Scott
magyar: Ridley Scott
Հայերեն: Ռիդլի Սքոթ
Bahasa Indonesia: Ridley Scott
íslenska: Ridley Scott
italiano: Ridley Scott
ქართული: რიდლი სკოტი
қазақша: Ридли Скотт
한국어: 리들리 스콧
Кыргызча: Ридли Скот
Latina: Ridley Scott
Lëtzebuergesch: Ridley Scott
latviešu: Ridlijs Skots
Malagasy: Ridley Scott
македонски: Ридли Скот
Bahasa Melayu: Ridley Scott
Plattdüütsch: Ridley Scott
Nederlands: Ridley Scott
occitan: Ridley Scott
ਪੰਜਾਬੀ: ਰਿਡਲੇ ਸਕਾਟ
polski: Ridley Scott
پنجابی: ریڈلے سکاٹ
português: Ridley Scott
română: Ridley Scott
русский: Скотт, Ридли
srpskohrvatski / српскохрватски: Ridley Scott
Simple English: Ridley Scott
slovenčina: Ridley Scott
српски / srpski: Ридли Скот
svenska: Ridley Scott
Türkçe: Ridley Scott
українська: Рідлі Скотт
მარგალური: რიდლი სკოტი
Bân-lâm-gú: Ridley Scott