Radar

'n Sekondêre radarantenne wat bo op 'n primêre radarantenne gemonteer is.
'n Militêre radarstelsel vir die beheer van lugverkeer.
Pulsradar
Die afstand na 'n voorwerp is direk eweredig aan die tyd wat dit neem vir die golf om terug te kaats.

'n Radar is 'n elektroniese installasie wat gebruik word om voorwerpe in die omgewing - in die lug, op land, of onder water te soek. Voorbeelde van voorwerpe waarna gesoek kan word sluit in: vliegtuige, vuurpyle, skepe of motorvoertuie. Ander gebruike sluit in navigasie (soos die land van vliegtuie), die opspoor van weerstoestande, vang van spoedvrate, ens.

Komponente

Die basiese komponente van 'n radar sluit in:

  • Die sender wat radiogolwe opwek.
  • Die antenne wat radiogolwe opvang.
  • Die ontvanger meet die golwe wat vanaf die voorwerp wat die radar probeer opspoor terugkaats.

Hierdeur kan die radar bepaal waar die voorwerp is, hoe ver dit is, en die beweging daarvan moniteer.

Other Languages
Alemannisch: Radar
العربية: رادار
অসমীয়া: ৰাডাৰ
asturianu: Radar
azərbaycanca: Radar
беларуская: Радар
беларуская (тарашкевіца)‎: Радыёлякацыйная станцыя
български: Радиолокатор
বাংলা: রাডার
brezhoneg: Radar
bosanski: Radar
català: Radar
čeština: Radar
Cymraeg: Radar
dansk: Radar
Deutsch: Radar
Ελληνικά: Ραντάρ
English: Radar
Esperanto: Radaro
español: Radar
eesti: Radar
euskara: Radar
فارسی: رادار
suomi: Tutka
français: Radar
Frysk: Radar
Gaeilge: Radar
贛語: 雷達
galego: Radar
עברית: מכ"ם
हिन्दी: रडार
hrvatski: Radar
Bahasa Indonesia: Radar
íslenska: Ratsjá
italiano: Radar
日本語: レーダー
Patois: Riedaar
ქართული: რადარი
Qaraqalpaqsha: Radar
қазақша: Радар
ಕನ್ನಡ: ರೇಡಾರ್
한국어: 레이더
kurdî: Radar
Latina: Radar
Lëtzebuergesch: Radar
ລາວ: ລາດາ
lietuvių: Radaras
latviešu: Jūras radars
മലയാളം: റഡാർ
Bahasa Melayu: Radar
မြန်မာဘာသာ: ရေဒါ
Nederlands: Radar
norsk nynorsk: Radar
norsk: Radar
occitan: Radar
Oromoo: Raadaarii
ਪੰਜਾਬੀ: ਰਡਾਰ
polski: Radar
پنجابی: ریڈار
پښتو: رادار
português: Radar
română: RADAR
sicilianu: Radar
Scots: Radar
srpskohrvatski / српскохрватски: Radar
Simple English: Radar
slovenčina: Radar
slovenščina: Radar
српски / srpski: Радар
svenska: Radar
Kiswahili: Rada
Türkmençe: Radar
Tagalog: Radar
Türkçe: Radar
українська: Радар
اردو: ریڈار
Tiếng Việt: Ra đa
walon: Radår
Winaray: Radar
中文: 雷达
粵語: 雷達