Ra

Ra
Die Songod Ra
Die Songod Ra
Soort god Egipties
God vanSon en glans
Naam in hiërogliewe
r
a
N5
Z1
C2

of
N5
Z1
C2

of
C2N5
Kultussentrum Heliopolis
SimboolSonskyf
OuersNeith en Khnum of Nun
SibbesApep, Thoth, Sobek, Serket, Hathor
MetgeselHathor, Isis, en sommige sê Sechmet and Bastet
KindersShu, Tefnut, Bastet, Ma'at
Portaal  Portaalicoon  Antieke Egipte

Ra (soms ook Re) is die Oud-Egiptiese Songod. Hy word as die belangrikste van die nege gode (die Ennead) in die Egiptiese mitologie beskou. Ra is die God van die Oorsprong, wat uit die sogenaamde Oerheuwel verrys en die mensdom geskep het. Hy is ook die heerser en bewaarder van die skepping. Vanaf die 4de dinastie is die naam "Seun van Ra" aan die Egiptiese farao's toegeken.

Oud-Egiptiese afbeeldings vertoon Ra met 'n sonskyf op sy kop. Volgens die legende het die gode aan die begin van die skepping as konings op die Aarde geheers. Ra was die eerste van hierdie konings en het hom volgens oorlewering later na die Hemel teruggetrek. Daar is geglo dat hy oor al die gedeeltes van die geskape wêreld geheers het: die lug, die aarde en die onderwêreld.[1] Die mense self is uit Ra se trane en sweet geskep, vandaar dat die Egiptenaars hulleself die "Beeste van Ra" genoem het. Ra vaar bedags met die sonskip deur die hemel. Snags vaar hy met die nagskip deur die Doderyk.

Other Languages
Alemannisch: Re
العربية: رع
مصرى: رع
azərbaycanca: Ra
беларуская: Ра
беларуская (тарашкевіца)‎: Ра
български: Ра
বাংলা: রা
བོད་ཡིག: རུའེ།
brezhoneg: Ra
bosanski: Ra
català: Ra
čeština: Re (bůh)
Чӑвашла: Ра
dansk: Ra
Ελληνικά: Ρα
English: Ra
Esperanto: Reo
español: Ra (mitología)
eesti: Ra (jumal)
euskara: Ra
فارسی: رع
suomi: Ra
français:
galego: Ra (deus)
עברית: רע (אל)
हिन्दी: रा
hrvatski: Ra
magyar:
հայերեն: Ռա
Bahasa Indonesia: Ra (mitologi)
íslenska: Ra
italiano: Ra
日本語: ラー
Basa Jawa: Ra
ქართული: რა (ღვთაება)
Latina: Ra
lumbaart: Deu Ra
lietuvių: Ra
latviešu: Ra
македонски: Ра
മലയാളം: റാ
монгол: Ра
मराठी: रा
Bahasa Melayu: Dewa Ra
Nāhuatl: Ra (teōtl)
Nederlands: Ra (god)
norsk nynorsk: Guden Ra
norsk: Ra (gud)
occitan: Ra
ਪੰਜਾਬੀ: ਰਾ
polski: Ra (bóg)
پنجابی: رع
português:
русский: Ра
sicilianu: Ra
Scots: Ra
srpskohrvatski / српскохрватски: Ra
Simple English: Ra
slovenčina: Re (božstvo)
slovenščina: Ra (mitologija)
српски / srpski: Ра
svenska: Ra (gud)
தமிழ்: இரா
Türkçe: Ra
українська: Ра
اردو: رع
Tiếng Việt: Thần Ra
Volapük:
walon: Diè Ra
მარგალური: რა