Quechua

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Quechua (volk).
Quechua
Runa simi
Gepraat in: Vlag van Argentinië  Argentinië
Vlag van Bolivië  Bolivië
Vlag van Chili  Chili
Vlag van Colombia  Colombia
Vlag van Ecuador  Ecuador
Vlag van Peru  Peru
Totale sprekers: 10 miljoen [1] 
Rang: 69
Taalfamilie: Amerikaans
 Quechua
 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Bolivië  Bolivië
Vlag van Ecuador  Ecuador
Vlag van Peru  Peru
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: qu
ISO 639-2: que
ISO 639-3: que 
Verspreiding van Quechua
Verspreiding van Quechua-dialekte

Quechua (Runa simi) is die belangrikste inheemse taal van Suid-Amerika wat deur sowat 10 miljoen mense in die Andesstreek van Argentinië, Bolivië, Chili, Colombia, Ecuador en Peru gepraat word. Dit word veral deur die Quechua gepraat en vorm saam met Aymara, Guaraní en Spaans die amptelike tale van Bolivië, saam met Spaans van Ecuador asook saam met Aymara en Spaans die amptelike tale van Peru. Daarbenewens was Quechua die amptelike taal van die uitgestrekte Inka-ryk en die uitbreiding van dié taal het met die uitbreiding van dié ryk gepaard gegaan.

Quechua word oorwegend in die noorde van Argentinië, in die suide van Bolivië, in die buitenste noorde van Chili, in die buitenste suide van Colombia, in Ecuador en Peru gepraat. Quechua bevat die vier dialekte I (Sentraal), II-A (Noord-Peruaans), II-B (Noordelik) en II-C (Suidelik). Dit vorm sy eie taalfamilie. Sommige taalkundiges groepeer Quechua saam met Aymara onder die Quechumara-tale, hoewel dit algemeen betwis word. Die ooreenkomste in woordeskat en 'n paar opvallende strukturele ooreenkomste word aan lenings en langtermyn plaaslike kontakte toegeskryf.

Other Languages
አማርኛ: ቀቿ
العربية: كتشوا
asturianu: Quechua
Aymar aru: Qhichwa aru
Boarisch: Quechua
беларуская: Мова кечуа
беларуская (тарашкевіца)‎: Кечуа (мова)
български: Кечуа (език)
brezhoneg: Kechuaeg
català: Quítxua
čeština: Kečuánština
Чӑвашла: Кечуа (чĕлхе)
Cymraeg: Quechua
Deutsch: Quechua
Esperanto: Keĉua lingvaro
euskara: Kitxua
فارسی: زبان کچوا
suomi: Ketšua
français: Quechua
Gaeilge: An Cheatsuais
Gàidhlig: Quechua
Avañe'ẽ: Kechuañe'ẽ
ગુજરાતી: કેચુઆ ભાષા
客家語/Hak-kâ-ngî: Quechua-ngî
עברית: קצ'ואה
Fiji Hindi: Quechua bhasa
magyar: Kecsua nyelv
interlingua: Linguas quechua
Bahasa Indonesia: Bahasa Quechua
íslenska: Quechua
italiano: Lingue quechua
ᐃᓄᒃᑎᑐᑦ/inuktitut: ᑮᓱᐊ
ქართული: კეჩუა (ენა)
қазақша: Кечуа тілі
한국어: 케추아어족
Limburgs: Quechua
Ligure: Quechua
lietuvių: Kečujų kalba
latviešu: Kečvu valoda
македонски: Кечуански јазици
Bahasa Melayu: Bahasa Quechua
Plattdüütsch: Quechua (Spraak)
नेपाल भाषा: क्वेस्वा
Nederlands: Quechua (taal)
norsk nynorsk: Quechua
norsk: Quechua
Diné bizaad: Kéchwa bizaad
occitan: Quíchoa
Piemontèis: Lenghe quechuan
پنجابی: کیوچوا
português: Língua quíchua
Runa Simi: Qhichwa simi
rumantsch: Quechua
română: Limbi quechua
саха тыла: Кечуа тыла
srpskohrvatski / српскохрватски: Kečua (jezik)
Simple English: Quechua
slovenčina: Kečuánčina
slovenščina: Kečuanščina
српски / srpski: Кечуа (језик)
svenska: Quechua
Türkçe: Keçuva dilleri
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: كۋېچۇئا تىلى
українська: Кечуа
vepsän kel’: Kečuan kel'
walon: Ketchwa
მარგალური: კეჩუა (ნინა)
中文: 克丘亞語
Bân-lâm-gú: Quechua-gí
粵語: 奇楚華文