Publieke domein

Die nie-amptelike aanduiding dat iets in die publieke domein is.

Publieke domein of openbare besit is 'n benaming vir sagteware, tekste, beelde en oudiowerke wat geheel en al van outeursregte vrygestel is. Enige persoon kan dus met 'n werk wat onder die publieke domein val, doen wat hy wil sonder enige grense. 'n Werk kan in die publieke domein kom wanneer die outeursreg verval het. 'n Werk val outomaties onder outeursreg, selfs al meld die outeur dit nie.

'n Outeur kan sy werk onderhewig aan 'n lisensie publiseer. Só is die GFDL 'n lisensie waaronder Wikipedia uitgegee word.

Other Languages
Alemannisch: Gemeinfreiheit
العربية: ملكية عامة
asturianu: Dominiu públicu
azərbaycanca: İctimai mülkiyyət
Boarisch: Gmoafreiheit
беларуская: Грамадскі набытак
беларуская (тарашкевіца)‎: Грамадзкі набытак
čeština: Volné dílo
Zazaki: Malê şari
Ελληνικά: Κοινό κτήμα
English: Public domain
Esperanto: Publika havaĵo
føroyskt: Almenn ogn
ગુજરાતી: પબ્લિક ડોમેન
magyar: Közkincs
interlingua: Dominio public
Bahasa Indonesia: Ranah umum
Basa Jawa: Domain umum
Lëtzebuergesch: Domaine public
Limburgs: Publiek domein
македонски: Јавна сопственост
മലയാളം: പൊതുസഞ്ചയം
Bahasa Melayu: Domain awam
Nedersaksies: Pebliek domein
Nederlands: Publiek domein
norsk nynorsk: Offentleg eigedom
português: Domínio público
română: Domeniul public
srpskohrvatski / српскохрватски: Javno vlasništvo
Simple English: Public domain
slovenčina: Public domain
slovenščina: Javna last
српски / srpski: Јавно власништво
svenska: Public domain
తెలుగు: Public domain
Türkçe: Kamu malı
удмурт: Мер ваньбур
Tiếng Việt: Phạm vi công cộng
Yorùbá: Ohun ìgboro
中文: 公有领域
粵語: 公家領域