Prefekture van Japan

Kaart wat die 47 prefekture van Japan vertoon.

Die prefekture van Japan is Japan se 47 sub-nasionale jurisdiksies. Dit bestaan uit een metropool (都 to), Tokio; een rondgang (道 ), Hokkaido; twee stedelike prefekture (府 fu), Osaka en Kioto; en 43 ander prefekture (県 ken). In Japannees word algemeen na hulle verwys as todōfuken (都道府県). Prefekture is regeringsliggame wat groter as stede en dorpe is. Elke prefektuur word gelei deur 'n direk verkose goewerneur en 'n enkelkamerparlement.

Other Languages
беларуская: Прэфектуры Японіі
Bahasa Banjar: Prefektur Japang
Bahasa Indonesia: Prefektur (Jepang)
日本語: 都道府県
한국어: 도도부현
Bahasa Melayu: Wilayah di Jepun
norsk nynorsk: Japanske prefektur
srpskohrvatski / српскохрватски: Prefekture Japana
Simple English: Prefectures of Japan
српски / srpski: Префектуре Јапана
Kiswahili: Mikoa ya Japani
українська: Префектури Японії