Pou

Pou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Galliformes
Familie: Phasianidae
Genus: Pavo
Spesies
Sien teks
Sien die artikel Wildepou vir voëls wat tot die familie Otididae behoort

Pou verwys algemeen na enige van die voël spesies in die genus Pavo. Daar is ook 'n Kongo-pou in Afrika, maar dié behoort tot sy eie genus, Afropavo. Poue is bekend vir die mannetjies se uitspattige stertvere, wat vertoon word wanneer hulle vlerk sleep. Die wyfie is bruin of bruingrys. Dit is minder bekend dat hulle familie van fisante is.

Detail van die Indiese pou se vere

Die twee pouspesies is:

  • Die Indiese pou, Pavo cristatus
  • Die groenpou, Pavo muticus

Beide die spesies is Asiatiese voëls. Die Indiese pou woon en broei op die Indiese subkontinent en is ook die nasionale voël van Indië. Die groenpou broei vanaf Mianmar (voorheen Birma) tot by Java ( Indonesië). Die groenpou is 'n bedreigde spesie, as gevolg van jag en 'n vernietiging van sy habitat.

Other Languages
aragonés: Pavo (chenero)
العربية: طاووس (جنس)
авар: ТӀавус
azərbaycanca: Tovuzquşu
башҡортса: Тауистар
беларуская: Паўліны
беларуская (тарашкевіца)‎: Паўліны
বাংলা: ময়ূর
brezhoneg: Pavo
català: Pavo
Cebuano: Pavo
čeština: Páv
Чӑвашла: Турткăшсем
Ελληνικά: Παγώνι
English: Pavo (genus)
Esperanto: Pavo
español: Pavo (género)
eesti: Paabulind
euskara: Pavo
français: Pavo
עברית: טווס
hrvatski: Paunovi
magyar: Pavo
Հայերեն: Սիրամարգ
Bahasa Indonesia: Pavo (marga)
Ido: Pavono
italiano: Pavo
日本語: クジャク属
ქართული: ფარშავანგი
қазақша: Павлиндер
한국어: 공작속
Кыргызча: Павлиндер
Latina: Pavo (genus)
Lëtzebuergesch: Pohunn
lietuvių: Povai
latviešu: Pāvi
македонски: Паун
Bahasa Melayu: Burung Merak
Nederlands: Pauwen
occitan: Pavo (genre)
Ирон: Мæлхъ
polski: Pavo
română: Păun
armãneashti: Pâunu
русский: Павлины
संस्कृतम्: मयूरः
srpskohrvatski / српскохрватски: Paunovi
Simple English: Asiatic peafowl
slovenščina: Pav (rod)
српски / srpski: Паун
українська: Павич
oʻzbekcha/ўзбекча: Tovuslar
Tiếng Việt: Chi Công
Winaray: Pavo
Bân-lâm-gú: Khóng-chhiok
粵語: 孔雀屬