Portland, Maine

Portland
Portland, Maine Montage.jpg

KaartWapen
Map of Maine highlighting Portland.png
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 DeelstaatFlag of Maine.svg Maine
 CountyCumberland
 Koördinate43°40′N 70°16′W / 43°40′N 70°16′W / 43.667; -70.267
 Stigting1633
 Geïnkorporeer op4 Julie 1786
 Oppervlakte: 
 - Totaal179,85 vk km
 Hoogte bo seevlak19 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2013)66 318
 - Bevolkingsdigtheid1 199,7/vk km
 TydsoneEST (UTC -5)
 SomertydEDT (UTC -4)
 BurgemeesterMichael F. Brennan (D)
 Amptelike Webwerfportlandmaine.gov

Portland is die grootste stad in die deelstaat Maine. Dit is ook die administratiewe setel van die Cumberland County. Die stad is geleë op 'n skiereiland in die suidweste van die staat ongeveer 8km vanaf die Atlantiese Oseaan.

George Cleeve en Richard Tucker was die eerste blankes wat hulle hier gevestig het in 1632. Die nedersetting het toe bekend gestaan as Falmouth. In 1786 word die nedersetting as 'n dorp verklaar en kry die naam van Portland. Die dorp verkry stadstatus in 1832 en was die deelstaat se hoofstad vanaf 1820 tot 1831.

Die stad het sy kwota rampe beleef; in 1690 het die Indiane amper die nedersetting vernietig, in 1775 tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog het skepe van die Britse Vloot die dorp aan flarde geskiet en in 1886 was die stad amper deur 'n vuur verwoes.

  • bron

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 19, Bladsy 265.
Other Languages
aragonés: Portland (Maine)
asturianu: Portland (Maine)
беларуская: Портленд (Мэн)
български: Портланд (Мейн)
brezhoneg: Portland (Maine)
čeština: Portland (Maine)
Ελληνικά: Πόρτλαντ (Μέιν)
emiliàn e rumagnòl: Pòrtland (Maine)
Esperanto: Portland (Majno)
français: Portland (Maine)
Gàidhlig: Portland, Maine
hrvatski: Portland, Maine
interlingua: Portland (Maine)
Bahasa Indonesia: Portland, Maine
Interlingue: Portland (Maine)
íslenska: Portland (Maine)
kernowek: Portland, Mayn
Кыргызча: Портланд (Мэн)
кырык мары: Портленд (Мэн)
Bahasa Melayu: Portland, Maine
Nederlands: Portland (Maine)
norsk nynorsk: Portland i Maine
português: Portland (Maine)
română: Portland, Maine
srpskohrvatski / српскохрватски: Portland, Maine
Simple English: Portland, Maine
српски / srpski: Портланд (Мејн)
Kiswahili: Portland, Maine
Türkçe: Portland, Maine
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: Portland, Méané
українська: Портленд (Мен)
vepsän kel’: Portlend (Men)
Tiếng Việt: Portland, Maine
Bân-lâm-gú: Portland (Maine)
粵語: 波特蘭