Pond (eenheid)

Die pond is 'n eenheid van massa. In vroeër jare het baie lande die pond vir handel gebruik maar tydens die negentiende en twintigste eeue het die meeste van hulle na die metriese stelsel omgeskakel. Daar was geen wêreldwye standaard pond nie - elke land het sy eie pond gebruik en in sommige lande twee verskillende ponde, dikwels bekend as die "swaarpond" en die "ligtepond". In meeste lande bevat die pond of 12 of 16 onse en sy waarde lê tussen 300 g en 500 g.[1]

Tydens die twintigste eeu is die Suid-Afrikaanse pond eintlik die pond van die Britse Imperiale sisteem. Hy het 'n waarde van 453,59 g. Tydens die VOC se dae is die Kaapse maateenhede vir handel gebruik. Die pond van hierdie sisteem is eintlik die Amsterdamse pond en het 'n waarde van 492,23 g.[2][3]

  • verwysings

Verwysings

  1. (en) Zupko, Ronald Edward (1990). Revolution in measurement : Western European weights and measures since the age of science. Philadelphia: American philosophical Society. ISBN 0-87196-168-8 Kontroleer |isbn= waarde: checksum ( help). 
  2. (en) Chase, John Centlivres (1843). The Cape of Good Hope and the Eastern Province of Algoa Bay. London: Pelham Richardson. p. 192. 
  3. (nl) Kuipers, H; de Bruijn Prince, H C (Oktober 1898). Staats-Almanak voor de Zuid-Afrikaansche Republiek – 1899 (PDF). p. 383.  Aanhaling gebruik verouderde parameter |coauthors= ( help)
Other Languages
العربية: رطل
Boarisch: Pfund
български: Фунт
bosanski: Funta
Чӑвашла: Кĕренке
Deutsch: Pfund
English: Pound (mass)
Esperanto: Funto
suomi: Pauna
føroyskt: Pund (vekteind)
galego: Libra (masa)
עברית: ליברה
hrvatski: Funta
Kreyòl ayisyen: Liv (mezi)
Հայերեն: Ֆունտ
Bahasa Indonesia: Pon (satuan)
italiano: Libbra
Patois: Pong
Ripoarisch: Pongk
Lëtzebuergesch: Pond
lietuvių: Svaras
македонски: Фунта (единица)
Bahasa Melayu: Paun (jisim)
Plattdüütsch: Pund
Nederlands: Pond (massa)
norsk nynorsk: Pund
occitan: Liura (pes)
polski: Funt (masa)
Piemontèis: Lira
português: Libra (massa)
română: Livră
Scots: Pund
srpskohrvatski / српскохрватски: Funta (masa)
Simple English: Pound (mass)
slovenčina: Libra (hmotnosť)
slovenščina: Funt (mera)
српски / srpski: Фунта (маса)
Kiswahili: Ratili
தமிழ்: பவுண்டு
اردو: رطل
oʻzbekcha/ўзбекча: Funt
Tiếng Việt: Pound (khối lượng)
Winaray: Libra
ייִדיש: פונט
中文:
粵語: