Plantkunde

Werkstafel van 'n plantkundige.

Plantkunde, fitologie of botanie ((en) : Botany) is 'n tak van biologie in die natuurwetenskaplike studierigting.

Dissiplines

In plantkunde bestudeer wetenskaplikes onder andere die morfologie, histologie, anatomie, sitologie, fisiologie en die sistematiek van organismes wat aangedui kan word as plante:

  • Plantsistematiek beskryf die vormrykdom van plante, dit verklaar hierdie verskille en is behulpsaam met die benamingsproses. Plantsistematiek steun ook op baie ander dissiplines binne die biologie.
  • Plantmorfologie beskryf die uitwendige kenmerke van plante, en poog om die verskillende plantstrukture te onderskei en te verklaar.
  • Plantanatomie en histologie bestudeer die inwendige bou van die verskillende plantweefsels, soos die bou van die blaar, die stingel, die wortel, die blom, die vrug en die saad. Plantanatomie bestudeer die bou en die struktuur van die plant en sy organe.
  • Onder plantfisiologie word verstaan die studie van die lewenswyse: assimilasie, asemhaling, voeding bv. parasitisme, simbiose en saprofitisme, die kringloop van stowwe, en laastens die werking binne-in 'n sel.
  • Plantekologie bestudeer die wisselwerking tussen plante onderling en met hulle omgewing.
  • Plantgeografie en floristiek ('n onderdeel van plantgeografie) is die ondersoek na die wilde flora van 'n gebied, na die verspreidingsgebied van 'n soort en die verklaring daarvan. Onder die floristiek van 'n gebied word 'n oorsig van die taksa (bv. families, geslagte en soorte) van plante verstaan.
  • Dendrologie is die studie van bome, struike en in die algemeen houtagtige plante.
  • Paleobotanie doen ondersoek na fossielplante.
  • Fitopatologie of plantsiektekunde is die studie van die interaksie tussen plante en plantpatogene.
Other Languages
Аҧсшәа: Аботаника
Alemannisch: Botanik
አማርኛ: ሥነ ዕጽ
aragonés: Botanica
العربية: علم النبات
asturianu: Botánica
azərbaycanca: Botanika
башҡортса: Ботаника
Boarisch: Botanik
žemaitėška: Buotanėka
беларуская: Батаніка
беларуская (тарашкевіца)‎: Батаніка
български: Ботаника
Bislama: Boteni
brezhoneg: Louzawouriezh
bosanski: Botanika
català: Botànica
Cebuano: Botanika
کوردی: ڕوەکناسی
corsu: Botanica
čeština: Botanika
Чӑвашла: Ботаника
Cymraeg: Botaneg
dansk: Botanik
Deutsch: Botanik
Zazaki: Botanik
ދިވެހިބަސް: ގަހަވީ އިލްމު
Ελληνικά: Βοτανική
English: Botany
Esperanto: Plantoscienco
español: Botánica
eesti: Botaanika
euskara: Botanika
estremeñu: Botánica
suomi: Kasvitiede
français: Botanique
arpetan: Botanica
furlan: Botaniche
Frysk: Botany
Gàidhlig: Luibh-eòlas
galego: Botánica
עברית: בוטניקה
Fiji Hindi: Botany
hrvatski: Botanika
Kreyòl ayisyen: Etid plant
magyar: Botanika
interlingua: Botanica
Bahasa Indonesia: Botani
Interlingue: Botanica
Ilokano: Botanika
íslenska: Grasafræði
italiano: Botanica
日本語: 植物学
Patois: Batani
la .lojban.: spaske
Basa Jawa: Botani
ქართული: ბოტანიკა
қазақша: Ботаника
한국어: 식물학
kurdî: Riweknasî
Кыргызча: Ботаника
Latina: Botanice
Ladino: Botánika
Lëtzebuergesch: Botanik
лезги: Ботаника
Limburgs: Plantkónde
lumbaart: Botànica
lietuvių: Botanika
latviešu: Botānika
Basa Banyumasan: Botani
олык марий: Ботанике
македонски: Ботаника
кырык мары: Ботаника
Bahasa Melayu: Botani
မြန်မာဘာသာ: ရုက္ခဗေဒ
Plattdüütsch: Botanik
नेपाल भाषा: बोतानी
Nederlands: Plantkunde
norsk nynorsk: Botanikk
norsk: Botanikk
Novial: Botanike
Nouormand: Botannie
occitan: Botanica
Kapampangan: Botany
Pälzisch: Botanik
Norfuk / Pitkern: Botenii
polski: Botanika
Piemontèis: Botànica
پنجابی: باٹنی
português: Botânica
Runa Simi: Butanika
română: Botanică
русский: Ботаника
русиньскый: Ботаніка
саха тыла: Ботаника
sardu: Botànica
sicilianu: Butànica
Scots: Botany
srpskohrvatski / српскохрватски: Botanika
Simple English: Botany
slovenčina: Botanika
slovenščina: Botanika
shqip: Botanika
српски / srpski: Ботаника
Basa Sunda: Botani
svenska: Botanik
Kiswahili: Botania
тоҷикӣ: Гиёҳшиносӣ
Türkmençe: Botanika
Tagalog: Botanika
Türkçe: Botanik
татарча/tatarça: Ботаника
українська: Ботаніка
اردو: نباتیات
oʻzbekcha/ўзбекча: Botanika
vèneto: Botànega
Tiếng Việt: Thực vật học
Volapük: Planav
walon: Botanike
Winaray: Botanika
吴语: 植物学
მარგალური: ბოტანიკა
ייִדיש: באטאניק
中文: 植物学
Bân-lâm-gú: Si̍t-bu̍t-ha̍k
粵語: 植物學