Orrel

'n Ou pyporrel in Strasbourg, Frankryk.

'n Orrel is 'n klawerbord-musiekinstrument wat uit meer as een afdeling bestaan. Elke afdeling word op sy eie klawerbord of manuaal met die hande gespeel, en die pedale met die voete. Die orrel is 'n relatiewe ou musiekinstrument wat terugdateer van die tyd van Ctesibius van Alexandrië.

Tipes orrels

  • Pyporrels gebruik wind wat deur pype beweeg om klank voort te bring. Hierdie pype word van 'n verskeidenheid materiale gemaak wat die klank se tint en volume beïnvloed. Die pype is in afdelings verdeel wat deur registers beheer word. Pyporrels kom in baie groottes voor.
  • Elektroniese of digitale orrels bring klank elektronies voort deur een of meer luidsprekers.
Other Languages
Аҧсшәа: Аорган
azərbaycanca: Orqan (musiqi aləti)
български: Орган (музика)
English: Organ (music)
فارسی: ارگ (ساز)
Bahasa Indonesia: Organ (alat musik)
íslenska: Orgel
日本語: オルガン
한국어: 오르간
မြန်မာဘာသာ: အော်ဂန် (ဂီတ)
Nederlands: Orgel
norsk nynorsk: Orgel
norsk: Orgel
Simple English: Organ (music)
тоҷикӣ: Арғунун
West-Vlams: Orgel
中文: 風琴