Nyctaginaceae

Nyctaginaceae
Die blomme van Bougainvillea spectabilis.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:Plantae
Divisie:Magnoliophyta
Klas:Magnoliopsida
Orde:Caryophyllales
Familie:Nyctaginaceae
Juss.[1]
Tribusse

Boldoeae
Bougainvilleeae
Caribeeae
Colignonieae
Leucastereae
Nyctagineae
Pisonieae

Nyctaginaceae is ’n familie blomplante met sowat 33 genera en 290 spesies wat wydverspreid in tropiese en subtropiese klimaatstreke voorkom, met ’n paar spesies in gematigde streke. Die familie het ’n unieke soort vrug, wat ’n "antokarp" genoem word.

Eienskappe

Die plante is voorheen as "tweesaadlobbige plante" beskou, maar word deesdae ingedeel as eudikotiele, of "egte tweesaadlobbige plante". Die familie het een voedselgewas, Mirabilis extensa, ’n wortelgroente. Mirabilis jalapa en spesies van die genus Bougainvillea word as sierplante gekweek.

M. jalapa word ook vieruurtjie genoem omdat sy blomme laatmiddag oopgaan en soggens toevou.

Other Languages
العربية: شبية
asturianu: Nyctaginaceae
català: Nictaginàcia
Cebuano: Nyctaginaceae
čeština: Nocenkovité
English: Nyctaginaceae
Esperanto: Niktagacoj
español: Nyctaginaceae
euskara: Nyctaginaceae
français: Nyctaginaceae
hrvatski: Noćurkovke
hornjoserbsce: Dźiwničkowe rostliny
Bahasa Indonesia: Nyctaginaceae
italiano: Nyctaginaceae
한국어: 분꽃과
lietuvių: Dyvinutiniai
Nederlands: Nyctaginaceae
polski: Nocnicowate
português: Nyctaginaceae
русский: Никтагиновые
Simple English: Nyctaginaceae
српски / srpski: Nyctaginaceae
українська: Nyctaginaceae
Tiếng Việt: Họ Hoa giấy
Winaray: Nyctaginaceae
中文: 紫茉莉科