Noordsee

Noordsee
NASA NorthSea1 2.jpg
Nasa-Satellietbeeld van die Noordsee
North Sea map-en.png
Kaart van die Noordsee
Koördinate:56°N 03°O / 56°N 03°O / 56; 3
Ligging:België, Denemarke, Duitsland, Frankryk, Nederland, Noorweë, Verenigde Koninkryk
Soort:See van die Atlantiese Oseaan
Oppervlakte:570 000 km² (220 000 myl²)
Gemiddelde diepte:95 m (312 vt)
Maksimum diepte:700 m (2 300 vt)
Volume:54 000 km³
Lengte:960 km (600 myl)
Breedte:580 km (360 myl)
Invloei:Elbe, Oossee, Ryn, Teems, Weser
Ligging van die Noordsee
Kaart van die Noordsee met eksklusiewe ekonomiese sones
'n "Ligtonnel" oor die Noordsee

Die Noordsee is 'n epikontinentale see in die noordweste van Europa. Dit is gevorm deur die styging van die seespieël aan die einde van die ystydperk vanaf 10000 v.C. Die diepste gebied, by die Noorse kus, is ongeveer 700 meter, terwyl die gemiddelde diepte 95 meter beloop.

Die see is deel van die Atlantiese Oseaan en grens aan Groot-Brittanje, die Faroëreilande, Noorweë, Denemarke, Duitsland, Nederland, België en Frankryk. Sowat 80 miljoen mense woon in 'n radius van 150 kilometer rondom die kuslyn, en die Noorsee speel al eeue lank 'n belangrike rol as handelsroete vir die internasionale skeepvaart en Europa se toegang tot die oorsese markte. Die suidelike Noordsee met die Engelse Kanaal is die besigste skeepsroete ter wêreld.

Die grootste deel van Europa se olie- en gasreserves is in die Noordsee en word sedert die 1970's ontgin. Hierdie is een van die grootste ontginningsareas in die wêreld wat nie deel van OPUL is nie. Meeste van die reserwes is onderwater wat aan die Verenigde Koninkryk en Noorweë behoort, met kleiner reserwes in die waters van Denemarke, Nederland en Duitsland.

Die Noordsee beslaan slegs 0,2 persent van die oseane se totale oppervlakte, maar is nogtans een van die visrykste seë.[1] Kommersiële vissery en oorbenutting het die plaaslike visbronne in die afgelope dekades drasties verminder, en die onophoudelike vloei van Noord-Europa se rioolwater, wat regstreeks in die Noordsee gepomp word of deur die aangrensende Oossee hierheen vloei, skep nog steeds 'n groot omgewingsprobleem.

Other Languages
Alemannisch: Nordsee
አማርኛ: ስሜን ባሕር
aragonés: Mar d'o Norte
Ænglisc: Norþsǣ
العربية: بحر الشمال
অসমীয়া: উত্তৰ সাগৰ
asturianu: Mar del Norte
azərbaycanca: Şimal dənizi
تۆرکجه: قوزئی دنیزی
башҡортса: Төньяҡ диңгеҙ
Boarisch: Noadsee
žemaitėška: Šiaurės jūra
беларуская: Паўночнае мора
беларуская (тарашкевіца)‎: Паўночнае мора
български: Северно море
भोजपुरी: नॉर्थ सागर
brezhoneg: Mor an Hanternoz
bosanski: Sjeverno more
català: Mar del Nord
čeština: Severní moře
kaszëbsczi: Nordowé Mòrzé
dansk: Nordsøen
Deutsch: Nordsee
dolnoserbski: Pódpołnocne mórjo
Ελληνικά: Βόρεια Θάλασσα
English: North Sea
Esperanto: Norda Maro
español: Mar del Norte
eesti: Põhjameri
euskara: Ipar itsasoa
suomi: Pohjanmeri
Võro: Põh'ameri
føroyskt: Norðsjógvurin
français: Mer du Nord
Nordfriisk: Weestsiie
Frysk: Noardsee
Gàidhlig: An Cuan a Tuath
galego: Mar do Norte
客家語/Hak-kâ-ngî: Pet-hói
Fiji Hindi: North Sea
hrvatski: Sjeverno more
hornjoserbsce: Sewjerne morjo
interlingua: Mar del Nord
Bahasa Indonesia: Laut Utara
íslenska: Norðursjór
italiano: Mare del Nord
日本語: 北海
la .lojban.: berti xamsi
Basa Jawa: Segara Lor
한국어: 북해
Ripoarisch: Nordsee
kernowek: Mor Kledh
Кыргызча: Түндүк деңиз
Lëtzebuergesch: Nordmier
Lingua Franca Nova: Mar Norde
Limburgs: Noordzie
Ligure: Mâ do Nord
lietuvių: Šiaurės jūra
latviešu: Ziemeļjūra
олык марий: Йӱдвел теҥыз
македонски: Северно Море
മലയാളം: വടക്കൻ കടൽ
монгол: Хойд тэнгис
Bahasa Melayu: Laut Utara
Mirandés: Mar de l Norte
မြန်မာဘာသာ: မြောက်ပင်လယ်
مازِرونی: شمال دریا
Plattdüütsch: Noordsee
Nedersaksies: Noordzee
नेपाल भाषा: उत्तर सागर
Nederlands: Noordzee
norsk nynorsk: Nordsjøen
norsk: Nordsjøen
occitan: Mar del Nòrd
Livvinkarjala: Pohjanmeri
Picard: Mèr Nord
Piemontèis: Mar dël Nòrd
پنجابی: اتری سمندر
português: Mar do Norte
română: Marea Nordului
tarandíne: Mare d'u Nord
русиньскый: Северне море
саха тыла: Хотугу муора
sicilianu: Mari dû nord
srpskohrvatski / српскохрватски: Sjeverno more
Simple English: North Sea
slovenčina: Severné more
slovenščina: Severno morje
српски / srpski: Северно море
Seeltersk: Noudsee
Basa Sunda: Laut Kalér
svenska: Nordsjön
தமிழ்: வடகடல்
Türkmençe: Demirgazyk deňzi
Tagalog: Dagat Hilaga
Türkçe: Kuzey Denizi
татарча/tatarça: Төньяк диңгез
українська: Північне море
oʻzbekcha/ўзбекча: Shimoliy dengiz
vèneto: Mar del Nord
vepsän kel’: Pohjoižmeri
Tiếng Việt: Biển Bắc
West-Vlams: Nôordzêe
Volapük: Nolüdamel
მარგალური: ოორუეშ ზუღა
ייִדיש: צפון ים
Zeêuws: Noôrdzeê
Bân-lâm-gú: Pak-hái