Nihilisme

Nihilisme is 'n begrip wat gebruik word in die filosofie, om die ontkenning van die bestaan van betekenis of waarde in die wêreld aan te dui. Die woord kom van die Latynse "nihil" wat letterlik "niks" beteken. Die term is sterk verbind met die filosoof Friedrich Nietzsche, wat in sy werk op die nihilisme gefokus het.

Geskiedenis

Die term bestaan sedert die Franse Rewolusie. In die filosofie word nihilisme gepopulariseerd deur Friedrich Heinrich Jacobi in 1799, in 'n kritiek op Johann Gottlieb Fichte. Die term word in hierdie tyd gebruik om afkeer of die afbreek van die ‘hoogste waardes’ te beskryf. Die term word negatief gebruik, selfs as 'n skelwoord. In die eerste helfte van die 19de eeu word die term in verskeie lande gebruik deur diegene wat vrees vir die slegte invloed van 'n afwysing van die geloof en die aanvaarde kulturele waardes. Hierdie skrywers vrees 'n beweging "wat niks heel laat van wat vir hulle die hoogste waarde verteenwoordig." Met Toergenjev se Vaders en Seuns word in Rusland in die jare 60 van die 19e eeu die term nihilisme vir die eerste keer gebruik in positiewe sin. In dié boek gee die hoofkarakter Bazarov die volgende definisie:

"'n Nihilis, is iemand wie nie buig vir gesag nie, iemand wat geen beginsel sommer op goeie geloof aanneem nie, hoe goed en eerbiedwaardig dit ook mag wees..."

Die nihilistiese beweging wat in Rusland opkom in die jare 1860–1870 het geen vasomlynde programme nie en word gekenmerk deur hul afkeur teen die aanvaarde oortuigings. Die term word deur radikale groeperinge gebruik. Dus word dit ook toenemend gebruik om ektremiste van elke vorm te beskryf, en word daarmee weer 'n skelwoord.

Other Languages
العربية: عدمية
مصرى: عدميه
asturianu: Nihilismu
azərbaycanca: Nihilizm
беларуская: Нігілізм
беларуская (тарашкевіца)‎: Нігілізм
български: Нихилизъм
bosanski: Nihilizam
català: Nihilisme
کوردی: ھیچخوازی
čeština: Nihilismus
Cymraeg: Nihiliaeth
dansk: Nihilisme
Deutsch: Nihilismus
Zazaki: Nihilizm
Ελληνικά: Μηδενισμός
English: Nihilism
Esperanto: Neniismo
español: Nihilismo
eesti: Nihilism
euskara: Nihilismo
suomi: Nihilismi
français: Nihilisme
Gaeilge: Nihilí
贛語: 虛無主義
galego: Nihilismo
עברית: ניהיליזם
हिन्दी: निषेधवाद
hrvatski: Nihilizam
magyar: Nihilizmus
հայերեն: Նիհիլիզմ
Bahasa Indonesia: Nihilisme
íslenska: Tómhyggja
italiano: Nichilismo
日本語: ニヒリズム
Patois: Niyilizim
ქართული: ნიჰილიზმი
қазақша: Нигилизм
한국어: 허무주의
Кыргызча: Нигилизм
Latina: Nihilismus
lietuvių: Nihilizmas
latviešu: Nihilisms
македонски: Нихилизам
മലയാളം: നിഹിലിസം
Bahasa Melayu: Nihilisme
Nedersaksies: Nihilisme (filosofie)
norsk nynorsk: Nihilisme
norsk: Nihilisme
occitan: Niilisme
ਪੰਜਾਬੀ: ਨਹਿਲਵਾਦ
polski: Nihilizm
português: Niilismo
română: Nihilism
русский: Нигилизм
русиньскый: Нігілізм
Scots: Nihilism
سنڌي: ناڪاريت
srpskohrvatski / српскохрватски: Nihilizam
Simple English: Nihilism
slovenčina: Nihilizmus
shqip: Nihilizmi
српски / srpski: Нихилизам
svenska: Nihilism
Tagalog: Nihilismo
Türkçe: Nihilizm
українська: Нігілізм
oʻzbekcha/ўзбекча: Nigilizm
Tiếng Việt: Chủ nghĩa hư vô
მარგალური: ნიჰილიზმი
中文: 虚无主义
粵語: 虛無主義