Neith

Neith
Die godin Neith met haar simbole: gekruisde pyle en ’n skild op haar kop, die anch en die was-septer.
Die godin Neith met haar simbole: gekruisde pyle en ’n skild op haar kop, die anch en die was-septer.
Soort godin Egipties
Godin vanOorlog, jag, weef en wysheid
Naam in hiërogliewe
n
t
R25B1
Kultussentrum Saïs
SimboolBoog, skild, gekruisde pyle
MetgeselChnoem of Set
KindersSobek
Portaal  Portaalicoon  Antieke Egipte

Neith (ook Nit, Net of Neit) was ’n godin in die vroeë Egiptiese mitologie. Sy was die beskermgodin van die stad Saïs, waar haar kultus gesentreer was in die westelike Nyldelta. Sy word al tydens Antieke Egipte se 1ste Dinastie genoem.[1]

Sy was die godin van oorlog en jag en haar simbole was ’n boog, skild en gekruisde pyle. Haar simbole was ook dié van Saïs.[2] In haar gedaante as oorlogsgodin het sy die wapens van vegters gemaak en hul liggaam bewaak as hulle sterf.

Haar naam beteken ook water. Sy is mettertyd beskou as die verpersoonliking van die oerwaters van die skepping. In dié gedaante was sy ’n moeder- en skeppergodin.

  • verwysings

Verwysings

  1. Shaw & Nicholson, op, cit., p.250
  2. The Way to Eternity: Egyptian Myth, F. Fleming & A. Lothian, p. 62.
Egiptiese mitologie
Aker.svg
 Gode   AmoenAnoebisAnoeketApepApisAtenAtoemBastetBesChepriChnoemChonsoeGebHapiHathorHeqetHorusIsisMaahesMafdetMeschenetMinMoetMontoeNechbetNeithNephthysNoeNoetOsirisPtahRaRaet-TawySatetSechmetSekerSerketSesjatSetSjoeSobekTaweretTefnoetThothVier seuns van HorusWadjetWepwawet
 Geskrifte   AmdoeatBoeke van AsemhalingBoek van die AardeBoek van die DooiesBoek van GrotteBoek van PoorteEnigmatiese Boek van die Onderwêreld
 Ander   DoeatEgiptiese mitologieEgiptiese sielEnneadMaätMondopeningseremonieNege boëOerheuwelOog van HorusOog van Ra
Other Languages
العربية: نيث
български: Нейт
བོད་ཡིག: ནའེ་ཐི།
brezhoneg: Neith
dansk: Neith
Ελληνικά: Νηίθ
English: Neith
Esperanto: Nejto
español: Neit
eesti: Neith
euskara: Neit
فارسی: نیث
suomi: Neith
français: Neith
hrvatski: Neit
magyar: Neith
Bahasa Indonesia: Neith
italiano: Neith
ქართული: ნეიტი
Latina: Neith
lietuvių: Neitė
македонски: Неит
മലയാളം: നീത്ത്
Bahasa Melayu: Dewi Neith
Nederlands: Neith (godin)
norsk: Neith
polski: Neit
português: Neith
română: Neith
русский: Нейт
sicilianu: Neith
Scots: Neith
srpskohrvatski / српскохрватски: Neit
Simple English: Neith
slovenčina: Neit
српски / srpski: Неитх
svenska: Neith
українська: Нейт
اردو: نیث
Tiếng Việt: Neith
მარგალური: ნეიტი
中文: 涅伊特