Neferirkare

Neferirkare
Neferirkare Kakai, Nefercheres
Neferirkare se piramide by Aboesir.
Neferirkare se piramide by Aboesir.
Farao van die 5de Dinastie
Periode  Omstreeks 24752455 v.C.
Voorganger   Sahoere
Opvolger   Neferefre/
  Sjepseskare ?
Vader   Sahoere of Oeserkaf
Oorlede   2455 v.C.
Monumente  Piramide by Aboesir
Neferirkare in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
wsr xa w
Srxtail.jpg
Nebty-naam
G16
wsr xa w
Goue Horus-naam
G8
abA Z3
nbw
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
Hiero Ca1.svg
ra nfr ir
kA
Hiero Ca2.svg
Nomen of geboortenaam
G39 N5
 
Hiero Ca1.svg
kA kA i
Hiero Ca2.svg
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Neferirkare of Neferirkare Kakai was die derde Egiptiese farao van die 5de Dinastie in ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Sy praenomen, Neferirkare, beteken "Mooi is die siel van Ra". [1]

Familie

Dit is nie bekend wie Neferirkare se ouers was nie. Sommige Egiptoloë dink hy was die seun van Sahoere. Op muurtonele in die Piramide van Sahoere is daar egter aanduidings dat hy dalk die broer van Sahoere en dus die seun van Oeserkaf was. [2] Een teorie is dat die jong Neferirkare dalk bekend was as prins Ranefer en dat hy ’n broer (of broerskind) gehad het met die naam Netjerirenre, wat hom dalk as Sjepseskare opgevolg het. [2]

Neferirkare was met koningin Chentkaoes II getroud en het twee seuns gehad wat albei farao geword het: Ranefer (onder die naam Neferefre) en Nioeserre. [3]

Other Languages
català: Nefererkare
čeština: Neferirkare
Deutsch: Neferirkare
español: Neferirkara
euskara: Neferirkara
magyar: Noferirkaré
Bahasa Indonesia: Neferirkare Kakai
lietuvių: Neferirkarė
Nederlands: Neferirkare
português: Neferirkaré
srpskohrvatski / српскохрватски: Neferirkare Kakai
svenska: Neferirkara
українська: Неферірікара I
Tiếng Việt: Neferirkare Kakai