Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty

Nationalsozialistische Deutsche Arbeiterpartei
NSDAP
Logo van die betrokke party.
Simbool van die NSDAP

LeierKarl Harrer (1919–1920 / DAP)
Anton Drexler (1920–1921)
Adolf Hitler (1921–1945)
Martin Bormann (1945)
SlagspreukEen volk, een ryk, een leier (nie-amptelik)
Gestig24 Februarie 1920
Ontbind8 Mei 1945
Voorafgegaan deurDuitse Arbeidersparty
Opgevolg deurGeen (verbied)
Ideologieë voortgegaan met Neo-Nazisme
NuusbriefVölkischer Beobachter
HoofkwartierMünchen, Beiere
Studente vleuelNationalsozialistischer Deutscher Studentenbund
JeugvleuelHitlerjugend (HJ)
  • Deutsches Jungvolk (DJ)
  • Bund Deutscher Mädel (BDM)
IdeologieNasionaal-Sosialisme (Nazisme), fascisme, Duitse nasionalisme, Antisemitisme
Amptelike kleureBruin, swart, wit en rooi
Vlag van die NSDAP (en van die Derde Ryk)
NSDAP Gaue 1926, 1928, 1933 en 1937

Die Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty (Duits: Nationalsozialistische Deutsche Arbeiterpartei, NSDAP) en algemeen bekend as die Nazi-party, was 'n regse radikale politieke party in Duitsland tussen 1919 en 1945. Dit was eers bekend as die Duitse Arbeidersparty voordat die naam in 1920 verander is.

Die party se laaste leier, Adolf Hitler, is aangestel as die rykskanselier deur president Paul von Hindenburg in 1933. Hitler het vinnig 'n totalitêre bewind daargestel,[1][2][3][4] wat as die Derde Ryk bekend gestaan het.

  • verwysings

Verwysings

  1. Arendt, Hannah. The Origins of Totalitarianism. London; New York; San Diego:Harvest Book. Pp. 306
  2. Curtis, Michael. 1979 Totalitarianism. New Brunswick (USA); London: Transactions Publishers. Pp. 36
  3. Burch, Betty Brand. 1964 Dictatorship and Totalitarianism: Selected Readings. Pp. 58
  4. Bruhn, Jodi; Maier, Hans Hans Maier. 2004. Totalitarianism and Political Religions: Concepts for the Comparison of Dictatorships. Routledge: Oxon (U.K.); New York. Pp. 32.
Other Languages
العربية: الحزب النازي
Boarisch: NSDAP
dansk: NSDAP
English: Nazi Party
Frysk: NSDAP
interlingua: Partito Nazi
Bahasa Indonesia: Partai Nazi
ಕನ್ನಡ: ನಾಜಿ ಪಕ್ಷ
لۊری شومالی: پارتی نازی
मराठी: नाझी पक्ष
norsk nynorsk: NSDAP
norsk: NSDAP
occitan: NSDAP
Piemontèis: Partì Nasista
پنجابی: نازی پارٹی
română: NSDAP
संस्कृतम्: नात्सी पार्टी
srpskohrvatski / српскохрватски: Nacionalsocijalistička njemačka radnička partija
Simple English: Nazi Party
Kiswahili: NSDAP
吴语: 納粹黨
中文: 纳粹党
Bân-lâm-gú: Nazi Tóng
粵語: 納粹黨