NAVO-spelalfabet

Radiotelefonie-spelalfabet

Die NAVO-spelalfabet is 'n algemene naam vir die radiotelefonie-spelalfabet van die Internasionale Burgerlugvaartorganisasie (ICAO), wat woorde aan letters in die alfabet toeken sodat kritiese kombinasies van letters uitgespreek en verstaan kan word deur vliegtuigbemannings en lugvaartkontroleurs ongeag van hulle moedertaal. Die Internasionale Telekommunikasie-unie ( ITU), die Federal Aviation Administration (FAA) van die V.S.A asook die American National Standards Institute (ANSI) het soortgelyke weergawes.

Alfabet en uitspraak

Letter Woord Uitspraak
A Alfa (ICAO, ITU, FAA)
Alpha (ANSI)
AL FA
B Bravo BRA WO
C Charlie CHAR LIE
of TJAAR LIE (ICAO, ITU)
D Delta DEL TA
E Echo ÊK KOU
F Foxtrot FOKS TROT
G Golf GHOLF
H Hotel HOU TEL
I India IEN DIE A
J Juliett (ICAO, ITU, FAA)
Juliet (ANSI)
JOE LIE ET
K Kilo KIE LOU
L Lima LIE MA
M Mike MAAIK
N November NOU WEM BIR
O Oscar OS KAR
P Papa PA PA
Q Quebec Q BÊK
R Romeo ROU MIE OU
S Sierra SIE Ê RA
T Tango TÊNG GO
U Uniform JOE NIE VORM
V Victor WIEK TAR
W Whiskey HOE IS KIE
X X-ray EKS RY
Y Yankee JÊNG KIE
Z Zulu ZOE LOE
0 Zero (ICAO, FAA)
Nadazero (ITU)
ZEE ROU (ICAO, FAA)
NA-DA-ZY-ROU (ITU)
1 One (ICAO, FAA)
Unaone (ITU)
HOE AN (ICAO, FAA)
OE-NA-WAN (ITU)
2 Two (ICAO, FAA)
Bissotwo (ITU)
TOE (ICAO, FAA)
BIES-SOU-TOE (ITU)
3 Three (ICAO, FAA)
Terrathree (ITU)
TRIE (ICAO, FAA)
TY-RA-TRIE (ITU)
4 Four (ICAO, FAA)
Kartefour (ITU)
VOW IR (ICAO, FAA)
KAR-TY-VOWIR (ITU)
5 Five'r (ICAO, FAA)
Pantafive (ITU)
FAAIFER (ICAO, FAA)
PAN-TA-FAAIF (ITU)
6 Six'r (ICAO, FAA)
Soxisix (ITU)
SIEKSER (ICAO, FAA)
SOK-SIE-SIEKS (ITU)
7 Seven (ICAO, FAA)
Setteseven (ITU)
WIN (ICAO, FAA)
SY-TEI-SÊWIN (ITU)
8 Eight (ICAO, FAA)
Oktoeight (ITU)
YT (ICAO, FAA)
OK-TOU-YT (ITU)
9 Nine'r (ICAO, FAA)
Novenine (ITU)
NAAINER IR (ICAO, FAA)
NOU-WEI-NAAINIR (ITU)

Tensy anders gespesifiseer, is die spelling en uitspraak soos amptelik deur die ICAO voorgeskryf en aanvaar deur die FAA en die ITU. Die ICAO dui onbeklemtoonde numeriese lettergrepe in kleinletters aan (en beklemtoonde lettergrepe in Hoofletters). In belang van eenvormigheid, word beklemtoonde lettergrepe hier, net soos met die FAA lettergreepstyl, in VETLETTERS aangedui.

Let wel bogenoemde uitspraak is nie die amptelike FAA se uitspraakwyse nie maar slegs die skrywer se poging om die korrekte weergawe weer te gee volgens Afrikaanssprekendes se spraakgewoontes.

Other Languages
azərbaycanca: NATO əlifbası
беларуская (тарашкевіца)‎: Фанэтычны альфабэт
Bahasa Indonesia: Alfabet fonetik NATO
norsk nynorsk: Bravo
srpskohrvatski / српскохрватски: NATO fonetska abeceda
Simple English: NATO phonetic alphabet
slovenščina: NATO abeceda
Türkçe: İcao alphabet